 EERSKOMENDE Saterdag, tydens die jaarlikse Oesfees op Grootfontein, sal mnr. Matthias Dohmen as Oeskoning vir 2010 gekroon word. Mnr. Dohmen se skoonpa, mnr. Hans Bonsels, het in 1984 saam met mnr. Jan Engelbrecht en ander vennote die maatskappy Awabobib Boerdery gestig. Lees meer |