Jongste vleispryse


07 Februarie '12

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

10.3.2010
Mahangu-oes dalk beter as in 2009
© Republikein

BESTAANSBOERE in die Noorde is in die algemeen tevrede met vanjaar se reënval en hulle is vol hoop dat die mahanguoes baie beter as die afgelope twee jaar sal wees. Hoewel sommige mahangulande deur reënwater bedreig word as gevolg van onlangs neerslae, is die meeste aanplantings buite gevaar.   Lees meer

9.3.2010
NLU, LPO vergader vandeesweek

DIE nuwe Wet op Grondhervorming en die doeltreffendheid van die naspeurbaarheidstelsel teen die agtergrond van die beesdiefstalsindikaat en sy bedrywighede, is vandeesweek in die georganiseerde landbou se soeklig. Die Namibiese Landbou-unie (NLU) en die Lewendehaweprodusente- ...   Lees meer

9.3.2010
Landbou-unie by !Naruseb
© Republikein

DIE president van die Namibiese Landbou-unie (NLU), mnr. Ryno van der Merwe, en die unie se uitvoerende bestuurder, mnr. Sakkie Coetzee, het Vrydag besoek gebring aan die Minister van Grond en Hervestiging, mnr. Alpheus !Naruseb. Die besoek spruit uit die ...   Lees meer

9.3.2010
CCF vier 20 jaar van bewaring
© Republikein

DIE Jagluiperdbewaringsfonds (CCF) met sy basis by Otjiwarongo vier vanjaar sy 20ste bestaansjaar en het onlangs al sy skenkers vir hul geldelike ondersteuning bedank. Die fonds het bekend gemaak dat sy doelwit om vanjaar N$150 000 vir sy werksaamhede in te samel, bereik is.   Lees meer

9.3.2010
Meatco-braaidag om die draai
© Republikein

Meatco se nasionale braaidag word vanjaar op 23 en 24 April op Gobabis gehou. Verlede jaar se wenner, die Sonop Boerevereniging tree as gasheer op en beloof om weer ’n baie goeie span in te skryf. Die tema is Sokkerwêreldbeker 2010 en 10 sosiale ...   Lees meer

9.3.2010
Projek wil MIV-lyers beter voed

’n LANDBOUPROJEK van ’n ondersteuningsgroep vir mense in die Oshakati-gemeenskap wat MIV onder lede het, is uiteindelik op dreef nadat die projek in sy beginstadium deur verlede jaar se oorstromings tot stilstand gedwing is. Lede het vandeesweek die hoop op ’ ...   Lees meer

9.3.2010
Lesing oor veilingsreëls vir boere

DIE Windhoekse landbouvoorligtingskantoor nooi boere om te kom luister na ’n praatjie oor die protokol vir lewendehawe by veilings. Dit sluit in alle aspekte oor permitte en die nakoming van die naspeurbaarheidreëls soos vereis deur die direktoraat veeartsenydienste.   Lees meer

9.3.2010
Vleispryse op 9 Maart 2010
© Republikein

  Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend