Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kontak

Republikein publiseer elke Dinsdag landbounuus. Enigiemand met inligting kan vir Ronelle Rademeyer kontak by ronelle@republikein.com.na of 061 297 2096. Vir moontlike advertensies kan Daphne Muller by 061 297 2027 gekontak word.

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

22.7.2008
Windhoek-waterbank byna 100 jaar aktief

DIE Windhoek-akwifeer, of waterbank voorsien water aan Windhoekers reeds sedert 1911 en daar is steeds boorgate in gebruik wat so ver as 1928 terugdateer. Tot en met die voltooiing van die Goreangab-dam in die laat 1950’s was die Windhoek-akwifeer die ...   Lees meer

22.7.2008
Tweede sperdatum om die draai
© Ronelle Rademeyer

MET skaapboere se tweede sperdatum vir die bekendmaking van ‘n nuwe uitvoerbedeling vir lewendige skape na Suid-Afrika om die draai, wag landbouleiers steeds op amptelike terugvoer van die Regering hieroor. Volgens die Namibiese Landbouunie (NLU) ...   Lees meer

22.7.2008
LPO bespreek GMO-vraagstuk

AANGESIEN Namibië die Cartagenaprotokol oor die handel in biotegnologiese produkte onderteken het voordat sy eie wetgewing oor bioveiligheid nog gepromulgeer is, kan niemand in die land op die oomblik toestemming kry om geneties veranderde organismes (GMO’s) in te voer nie.   Lees meer

22.7.2008
Loonopgawes traag ingedien

DIE Ministerie van Arbeid en Maatskaplike Welsyn is teleurgesteld met die klein hoeveelheid verpligte opgawevorms wat boere hierdie jaar ingedien het. Die Namibiese Landbou-unie (NLU) maan boere in sy jongste nuusbrief om indien hulle nog nie dié vorm ingestuur het nie, ...   Lees meer

22.7.2008
Nuwe landbou-projek vir die Kavango

DIE sesde landbou-projek gaan binnekort teen ‘n koste van N$1,5 miljoen in die Kavango-streek gevestig word. Dit sal deel vorm van die Regering se Groenskema wat daarop gemik is om voedselsekuriteit vir Namibië te verseker. Mnr. John Mutorwa, Minister van Landbou, ...   Lees meer

22.7.2008
Mnr. Tommie Tangeni
© Jan Poolman

Mnr. Tommie Tangeni is een van die suksesvolle kleinboere in die Omusati-streek wat sonder die hulp van die Regering (soos in die geval van die Etunda-projek) groente plaaslik bemark. Sy groenteplaas is in die Epata-distrik geleë. Op die plaas word hoofsaaklik tamaties, uie en kool geplant en mnr.   Lees meer

22.7.2008
Loopbaanskuif vir Gerhard Mukuahima
© Verskaf

Mnr. Gerhard Mukuahima, voorheen ‘n landbouvoorligtingsbeampte in die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou, het hom pas by Standard Bank Namibia aangesluit waar hy voortaan boere met hul finansiële behoeftes en beplanning sal bystaan. Hy het sy B.   Lees meer

nuwe artikles   -   ou artikles