Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kontak

Republikein publiseer elke Dinsdag landbounuus. Enigiemand met inligting kan vir Ronelle Rademeyer kontak by ronelle@republikein.com.na of 061 297 2096. Vir moontlike advertensies kan Daphne Muller by 061 297 2027 gekontak word.

Ons Argiewe

29.12.08

Swart Kersgety

31.12.08

Storms broei oor kusplanne

29.12.08

AK’s praat in kwadoorlog

02.01.09

Namibiërs begin nuwe jaar

30.12.08

Links in Rehoboth teen boom vas

15.7.2008
Anti-boikotter maak sy stem dik
© Ronelle Rademeyer

OFSKOON die briek aangedraai is op skaapboere se beplande boikot-aksie teen die uitvoerabattoirs, het die stof lank nie gaan lê nie. Daarvan getuig ’n elektroniese brief deur ‘n anti-boikotter wat op die oomblik onder leiersfigure in sowel die ...   Lees meer

15.7.2008
FanMeat bespreek tweede oorplaatjie

’n TWEEDE oorplaatjie vir beeste sal in die toekoms ’n vereiste wees in Namibië. Hoewel die direktoraat veeartsenydienste in die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou nog nie die finale datum van implementering bekend gemaak het nie, sal dit na verwagting in 2009 in werking tree.   Lees meer

15.7.2008
Swak ekonomie gaan vleispryse knou

ASOF die styging in produksiekoste nie genoeg is nie, lyk dit asof die wittebrood van hoër vleispryse vir eers iets van die verlede is vir beesboere in Suider-Afrika. Die afname in ekonomiese groei en verbruikers se kleiner bestedingsvermoë laat tans geen ruimte vir ’ ...   Lees meer

15.7.2008
Die karst-akwifere en hul strategiese belang
© Francois Poolman

IN die volgende paar aflewerings gaan ons kyk na van die akwifere in Namibië wat van strategiese belang en waarde is. Kennis van hierdie akwifere is uiters belangrik omdat hulle sentraal staan in watervoorsiening wat van nasionale belang is. Ek definieer ’ ...   Lees meer

15.7.2008
Nuwe kundigheid by Voermeester
© Verskaf

VOERMEESTER het onlangs nuwe aanstellings gedoen in sy strewe om sy tegniese kapasiteit te vergroot en sy kliënte in die landboubedryf beter by te staan. Alwyn Barnard beskik oor ’n B.Sc (Agric)-graad van die Universiteit van Pretoria en het sowat vier ...   Lees meer

15.7.2008
Hiënas maai onder beeste in kwarantynkamp

NÓG ’n terugslag het kleinboere in die Noordelike Kommunale Gebied (NCA) getref. Minstens vyftien beeste is die afgelope maand deur hiënas in die Omatambo Mauwe-kwarantynkamp by Oshakati ge- vang – ’n terugslag van etlike duisende Namibiese ...   Lees meer