21.5.2012
 Argiewe:

Jongste vleispryse


15 April '12

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.01.2012

Bestel bosdoder vooraf

PRODUSENTE wat bosdoder wil bestel, kan die Vleisraad kontak.

Die Vleisraad beskik nog oor Tebuthirion (vloeistof) en Bromacil (poeier).

Die prys van die Tebuthiuron is N$139,90 per liter en dié van Bromacil is N$126,15 per kg.

Die raad versoek produsente egter om bestellings betyds te plaas en aankope vooraf met me. Andeline Katana te reël. Haar telefoonnommer is 061 275 839.

Dit is om te voorkom dat die voorraad uitverkoop is wanneer produsente bosdoder wil aanskaf en by die Vleisraad opdaag om dit te koop.