Jongste vleispryse


07 Februarie '12

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

24.08.2010

Agra vier 30 Jaar

"AS ons ons landbou-erfenis as metafoor sou gebruik, kan ons sê dat Agra vergelyk kan word met ’n boord in stede van ’n enkele boom. Soos enige boord, is dit daargestel met ’n doel – ’n kollektiewe ruimte waarin baie kan floreer. Soms is dit nodig om bome te snoei, en soms om diegene wat nie vrugte dra nie, uit te haal. Soms moet nuwe bome geplantword, waarvan sommiges goed groei en ander nie aanpas nie, of groei word geaffekteer deur eksterne faktore." - Ryno van der Merwe, voorsitter van die Agra-direksie.

Agra vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. 'n Gedenkbylae is saamgestel om as oorsig oor die afgelope 30 jaar se hoogtepunte te dien en om die personeel, lwat die maatskappy gebou het tot van dit vandag is, beter te leer ken.