21.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


21 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

7.02.2012

Prosedure vir tenders skeef

Hoofman Wally Finnies, die hoofman van die Kleurlinge op Gobabis skryf:
 
GEAGTE Namibiane, Individue in ons regering laat lyk die regering dubbelsinnig. Klomp kontrakteurs is afgekeur van die jaartenders omdat hulle nie sekere dokumente aangeheg het nie. Meeste van daardie kantore is net in Windhoek. Dis nie die papiere wat die werk doen nie, maar die kontrakteurs self. Die regering bevorder die ondersteuning van SME’s, maar hul voorskrifte nie. Die regering praat, maar doen die teenoorgestelde.

Die praktyk bevorder werkloosheid, armoede en hongerte. Dit bevorder misdaad, want as jy nie geld het vir kos nie, is jy verplig om te steel om te kan lewe. Ek stel voor dat almal wat met my saamstem, ons ’n hofinterdik kry teen die regering om die hele jaartender-proses tersyde te stel en optree in direkte belang van die Namibiane. Ek is altyd daar in belang van alle Namibiane insluitende die regering wat regeer omdat ek hulle ingestem het.