|
Republikein
|
|
Vandag se koerant Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies Vandag se Spotprent Market indicators SUPERMAAN
30 Bruidspare gekies
Kollig 18 MeiSuiderland 15 MeiDie Weer
|
7.02.2012 Oom Skerf nie by KPMG
Anoniem skryf:
MNR. Skerf Pottas was verbonde aan die firma wat vandag as SGA bekend staan. SGA en KPMG het geen verdere verbintenisse nie. Toe die naamsverandering destyds intree, het SGA all bande met KPMG gesny om so ’n volwaardige Namibiese firma te wees. KPMG soos dit huidig bekend staan, is ’n nuwe firma met geen historiese verbintenisse met hierdie ou legendes nie. |