Advertensie
Advertensie

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Advertensie

Market indicators


2 September 2010

Advertensie

Lesers 2010


Kyk saam!

Kollig 2 September

Ongwediva Trade Fair


Info: Voter's registration


Regional Councils and Local Authorities

Moorddossier


DMH competition terms


Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

2.9.2010
Die reg is blind

NAMIBIË het ’n trotse tradisie met sy onafhanklike regbank gevestig. Nietemin het die vonnis wat mnr. Lazarus Shaduka dié week deur die Hoërhof opgelê is, hewige reaksie in die land ontlok. Mnr. Shaduka is skuldig bevind aan strafbare manslag na aanleiding van die sterfte in 2008 van sy vrou, ...   Lees meer

1.9.2010
Nugter denke nodig

VERKIESINGSKOORS is weer aan die opbou vir die komende November-verkiesing vir verteenwoordigers om kiesers op die vlak van plaaslike owerhede en op streekvlak te verteenwoordig. Politieke partye, organisasies en vakbonde was in die verlede maar almal ...   Lees meer

31.8.2010
Pronkstuk

VAN ‘n nederige begin enkele jare gelede het die Ongwediva Handelskou gegroei tot die trots van die land. Skoutyd in die noorde maak Ongwediva dié plek om te wees en heelwat besoekers en uitstallers uit die binneland loop die skou vir niks in die wêreld mis nie.   Lees meer

30.8.2010
Ware helde

WERKLIKE helde wil sonder uitsondering eintlik nooit helde wees nie en het dit wat hulle gedoen het nooit gedoen vir enige eerbetoon of beloning nie, maar bloot wat hulle in omstandighede as reg beskou het. Werklike helde is sonder uitsondering in hul eie ...   Lees meer

25.8.2010
Twee lewes te veel

JAARLIKS word berig oor die onbetaalbare hoë tol wat padongelukke in Namibië eis. In die afgelope dae het dié ongelukke ook lewens langs die paaie geëis. Saterdagnag het ‘n bakkie deur twee huisies in Otjimuise in Windhoek gejaag en die lewe van ’n sesjarige meisie geneem.   Lees meer

24.8.2010
Kieserslys krap

BYKOMENDE registrasie van kiesers het gister landwyd afgeskop. Voornemende kiesers wat sedert die vorige registrasieveldtog 18 jaar oud geword het, diegene wat na ander kiesafdelings verhuis het, nuutgetroudes wie se vanne verander het en ook diegene wie se kieskaarte beskadig of verlore is, ...   Lees meer

23.8.2010
Beslissende optrede

DIT is baie bedagsaam en ’n vars bries dat die Staatshoof, President Hifikepunye Pohamba, ’n boodskap deur die Namibiese media aan Namibiërs stuur om sy waardering te betuig vir die boodskappe van gelukwensing en welwillendheid wat mense en instansies ...   Lees meer

19.8.2010
Streeksgeleentheid

NAMIBIëRS moet nie die Windhoek SADC jubileumberaad misverstaan en sodoende geleenthede deur hulle vingers laat glip nie. Dit was nie ’n Robert Mugabe- of Zimbabwe-grondhervormingsberaad nie. President Pohamba is die nuwe voorsitter van SADC en die Minister van Handel en Nywerheid, dr.   Lees meer

18.8.2010
Waar is die vroue

DIE krisis van werkloosheid, armoede en ontwikkeling is nie so eenvoudig as om net ’n paar fabrieke op te rig en dan agteroor te sit, want die probleem is opgelos nie. In Namibië met sy verpolitiseerde samelewing moet die Regering aan die een kant ontwikkeling ...   Lees meer

17.8.2010
Swakste voorbeeld

’n OËNSKYNLIK onbelangrike gebeurtenis wat nooit gebeur het nie, ’n geveg tussen twee raadslede van die Keetmanshoopse stadsraad, is nie so onskuldig as wat dit vir hulle mag lyk of klink nie. Verlede week is berig van ’n geveg wat in die raadsaal tussen twee raadslede, mnr.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels