Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.3.2010
Presidensiële voorreg

DIT is nie verbasend dat in ’n groeiende demokratiese kultuur gespekuleer word oor die samestelling van die kabinet van die Staatshoof, Pres. Hifikepunye Pohamba, vir sy laaste termyn nie. Spekulasie is egter al wat dit kan wees. Namibiërs het nie gister ...   Lees meer

10.3.2010
Regeer se reëls

NAMIBIËRS is duidelik vasgevang tussen die duiwel van swak administrasie en die diep blou see van verdeelde administrasie wat vererger word deur die oorgang van regering wat met die oog op die einde van die jaar se verkiesings veel langer kan duur as die normale ...   Lees meer

9.3.2010
Aanvaar uitdaging

DIE Minister van Handel en Nywerheid, dr. Hage Geingob, wat ook die stigterpremier van Namibië 20 jaar gelede was, sal deur die geskiedenis met groot welwillendheid onthou word vir sy baanbrekersrol as voorsitter van die Grondwetskrywende Vergadering. Dr.   Lees meer

8.3.2010
Nou vorentoe

NAMIBIËRS kan nou van die hoftrappe wegstap en met nuwe ywer voortgaan om die demokrasie en die grondwetlike instellings van die land te verbeter na die beslissing van Regterpresident Petrus Damaseb om die kiesklagte van die opposisiekoalisie ingevolge die reëls van die hof te skrap.   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend