Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kollig 4 September

Motor 29 Augustus

Ongwediva handelskou


Erongo 20 Augustus

Noorderlig 20 Augustus

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

24.7.2008
Dubbele toets vir SAOG

DIE Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) sal in die volgende weke voor waarskynlik twee van sy grootste toetse nog te staan kom. Behalwe dat strydende partye in Zimbabwe gehelp moet word om konsensus te bereik oor ’n politieke toekoms wat hierdie “ ...   Lees meer

23.7.2008
Praat reguit

ELKE regdenkende Namibiër verwelkom die moontlikheid dat die dooiepunt in die onwettige staking van sowat 230 werkers van die Lev Leviev Diamond and Polishing Company (LLD) moontlik opgelos sal word. Namibiërs bevind hulle in moeilike tye en die afgedankte ...   Lees meer

22.7.2008
Skande van visrowers

SEDERT onafhanklikwording 18 jaar gelede het Namibië ’n goeie naam in die wêreldgemeenskap opgebou oor die wyse waarop visserye as ’n ekonomiese steunpilaar bestuur, beheer en gekontroleer word. Groot klem is geplaas op die volhoubare benutting van die land se visbronne – ...   Lees meer

21.7.2008
Die tragedie van Zimbabwe

DIE toestand in Zimbabwe is in bykans alle opsigte ’n tragedie wat die substreek en veral sy direkte buurlande soos Namibië in vele opsigte regstreeks raak. Wat die tragedie verder vererger, is die feit dat die despotiese president Robert Mugabe toegelaat ...   Lees meer

nuwe artikles   -   ou artikles