|
|
17.7.2008 Genoeg van goedertrou | DIE veiligheidskamera wat ‘n speurder van die Namibiese polisie op heterdaad betrap het waar hy as lid van ‘n ondersoekspan N$3 100 in kontant uit die kantoor van ‘n vulstasie steel terwyl hulle met die ondersoek na ‘n vorige gewapende roof besig was, ... Lees meer |
|
16.7.2008 Pohamba open deur | DAAR is met die ampsbesoek aan Namibië van me. Ellen Sirleaf-Johnson, president van Liberië, verskeie bilaterale ooreenkomste tussen die twee lande gesluit en dit is belangrik.
Meer belangrik is egter dat die Sirleaf-Johnson-besoek die geleentheid vir die Namibiese Staatshoof, mnr. Lees meer |
|
15.7.2008 Fondasie gee pad | DIE notule van ‘n Staatshuisvergadering om die President, mnr. Hifikepunye Pohamba, op hoogte te hou van onder meer ’n onwettige LLD-staking en onbehoorlike politieke betrokkenheid deur elemente van die Swapo Jeugliga en die Mynwerkersvakbond, ... Lees meer |
|
14.7.2008 Kry eenheid in meriete | DIE rede vir slepende wanbestuur en ineenstorting van leiersdissipline en geloofwaardigheid, is nie die onderlinge leierstryd waarvan die vure nie doodgeslaan kan word nie. Dit is die verskil in openbare persepsie van leiers eerder as die verskille wat die ... Lees meer |
|
|