21.5.2012
 Argiewe:

Kollig


30 Bruidspare gekies


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

2.09.2010

Rondomtalie

Stories deur Afrikaanse Kunstenaars


’n plesierige versameling stories deur bekende Afrikaanse name in die uitvoerende kunste-arena – sangers, skrywers en liedjieskrywers, operasangers, pianiste en aanbieders.

Die temas wissel van blommefeetjies, skoenlappers en kabouters tot draakvlieërs, snaakse kontrepsies, ’n nare hekseman, ’n vernuftige wolhaarstorie en ’n baie talentvolle mol.

Stylvolle illustrasies vul die teks uitstekend aan. Dit is lekker-lees stories vir voorlees en selflees. Die samesteller is Marinda Engelbrecht, wat voltyds gemoeid is met kinderteater en die vervaardiging van TVen musiekprogramme vir kinders.

Haar bekendste teaterproduksie is die Vlooi-reeks. Rosalind Stockhall het vir die illustrasies gesorg.

Die boek is deur Human & Rousseau vrygestel (ISBN: 9780798151528).