21.5.2012
 Argiewe:

Kollig


30 Bruidspare gekies


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

27.08.2010

Rolprent hier verfilm


Die stel van die Bollywood rolprent, Jackie, met Puneet Rajkumar en Bhavana (foto) wat die hoofrolle vertolk, is eindelik tuis na gedeeltes van die rolprent in Suid-Afrika, Namibië, Oostenryk en Italië verfilm is.

Die vervaardigers en broersRaghavendra Rajkumar en Puneet Rajkumar is baie tevrede met die gedeelte van Jackie wat vroeër vandeesmaand in Namibië verfilm is.

Ander Bollywood rolprente wat op eie bodem verfilm is, sluit in Ghajini, Ayyan en Dhoom.

In Oostenryk is probleme ondervind toe die verfilming vir drie dae vertraag is as gevolg van swaar reënbuie, terwyl dit nege ure geneem het in Suid-Italië tot by die ligging waar verfilm is, maar in Namibië kon die struikelblokke wat opgeduik het, maklik oorkom word.

Jackie begin op 23 September op die internasionale grootskerm wys.