Kollig


Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.09.2010

Lentetyd is partytjietyd


Faika’s Décor & Rentals, wat spesialiseer in versierings en spyseniering, is die ideale plek om te besoek nou dat die beplanning vir jaareindfunksies en partytjies begin om die aanbreek van die lenteseisoen te vier.

Twee jaar gelede het die winkel sy deure op die perseel van Ferreira’s Kwekery geopen en lok gereeld nuwe klante met hul kunstige en uniekebykomstighede vir kaartjies en dekor, soos papiere, lint, gekleurde liggies en linne.

Hul kan tot 500 mense per spysenieringsgeleentheid bedien en doen ook blomme. Hoewel die funksies hoofsaaklik in en rondom Windhoek aangebied word, word verhurings regoor die land gedoen. Vir meer inligting en besprekings, kontak 061 307 989.