21.5.2012
 Argiewe:

Kollig


30 Bruidspare gekies


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

2.09.2010

Kunsvertoning by Studio 77


Die Bank Windhoek Teaterskool hou môreaand en Saterdagaand ’n multi-dissipline kunsvertoning wat beloof om gehore behoorlik te vermaak en kultuurliefhebbers word aangeraai om dit nie mis te loop nie.

In die vertoning getiteld Tutus en Tekkies word verskillende vorme van kuns opgevoer, insluitend drama, dans, musiek en poësie. Die vertonings word by Studio 77 gehou en begin om 19:00. Kaartjies kos N$50 per persoon.

Lize Ehlers (foto) is die hoofoptreder. Vir meer inligting kontak Kania Vlok by 061 299 1281 of stuur ’n e-pos na behrensa@bankwindhoek.com.na of besoek die webtuiste by www.bankwindhoekarts.com.na.