Kollig


Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.03.2010

Kempinski oorhandig beurse

© Verskaf
Kempinski Mokuti Lodge het onlangs beurse oorhandig aan twee Baccalaureus-studente in gasvryheidsbestuur wat aan die Politegnikum hotelskool studeer. Die beurs sluit studiegeld, registrasiekoste, handboeke en studiemateriaal in. Die kandidate kry ook die geleentheid om in hul finale jaar indiensopleiding by die lodge te ontvang. Nadat hulle gegradueer het, waarborg Kempinski Mokuti Lodge ook vir hulle werk vir ’n tydperk van twee en ’n half jaar. Die beurshouers is Javier Riekerts (links) en Elfrida Chipeio (regs), hier saam met die hoofbestuurder van Kempinski Projekte Namibië, Chris Muth.