|
|
2.9.2010 Kruie help voorkom siektes |  Algemene kruie en speserye kan sekere kroniese siektes, soos kanker, diabetes en hartsiektes, help voorkom. Kruie, insluitend basiliekruid en pietersielie is verkrygbaar van plante en plantdele. Speserye is dikwels verkrygbaar vanuit sade, bessies, bas of plantwortels. Lees meer |
|
2.9.2010 Lentetyd is partytjietyd |  Faika’s Décor & Rentals, wat spesialiseer in versierings en spyseniering, is die ideale plek om te besoek nou dat die beplanning vir jaareindfunksies en partytjies begin om die aanbreek van die lenteseisoen te vier.
Twee jaar gelede het die winkel ... Lees meer |
|
2.9.2010 KWV wyne behaal goud |  KWV Wyne het onlangs by die SA Jong Wynskou amper skoonskip gemaak en pryse ingepalm in verskeie kategorieë. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging hou jaarliks hierdie skou, wat aan wynmakers die geleentheid bied om die beste wyne van hul huidige oesjaar ten toon te stel. Lees meer |
|
2.9.2010 Sjefskool in hoofstad baie gewild |  Toe Annette de Waal, bekende spysenier van Windhoek, einde verlede jaar haar maatbekers, klitsers en bakpanne weggepak het, was dit nie omdat sy moeg was vir kosmaak en bak nie. Inteendeel, sy het ander planne met kos gehad. Ná 15 jaar as een van die suksesvolste spyseniers in die hoofstad, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Oseaanversuring benadeel skulpvis |  Versuring van die oseane bring ’n dubbele dosis probleme mee vir mariene lewe, van koraal tot skulpvis, aangesien dit bydra tot die stresse wat veroorsaak word deur aardverhitting, het ’n studie bewys. Die oseane is nou meer suur as wat dit in die afgelope 20 miljoen jaar was, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Ondersteun N/a'an ku sê se wilde diere |  Komende Woensdag hou N/a’an ku sê Gastehuis in Windhoek vanaf 18:00 tot 22:00 ’n wildlewe-uitstalling en wynproegeleentheid om geld in te samel vir beseerde wilde diere of diere wat wees gelaat is. Lees meer |
|
2.9.2010 Danné treatments and products now available in Namibia |  For the first time the unique skin treatments and products of world renowned Danné Montague-King is available in Namibia and it is being launched today at the Corpo e Alma Health and Beauty Salon in Windhoek.
Dr Danné Montague-King started developing his ... Lees meer |
|
2.9.2010 Grimeer met helder kleure |  Saam met die lente en die somer, kom helder kleure en baie pret wat nuwe opwinding veroorsaak as ons soggens voor die spieël staan om te grimeer. Stap verby enige grimeerwinkel en jy sal oplet dat die rakke propvol helder, amper elektriese kleure grimering is wat ’ ... Lees meer |
|
2.9.2010 Beskerm jou vel hierdie somer |  Gister was Lentedag en met die warm weer wat ons die afgelope paar dae ervaar, weet ons somer klop aan die deur. Wees kleurvol en vrolik hierdie seisoen, sonder om jou gesondheid af te skeep en jou vel te beskadig.
Drink baie water om hitte-uitputting te vermy. Lees meer |
|
2.9.2010 Ondersteun Kankervereniging se Pienk Kolwyntjiedag |  Komende Saterdag word die Kankervereniging van Namibië (CAN) se derde Pienk Kolwyntjiedag in Windhoek gehou. September en Oktober is onderskeidelik internasionale bewusmakingsmaande van servikale en borskanker.
Elke kolwyntjie kos net N$5 en sal Saterdag ... Lees meer |
|
|