21.5.2012
 Argiewe:

Kollig


30 Bruidspare gekies


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.2.2012
Vier Valentynsdag op Laborie

Laborie Wynplaas, in die hartjie van die Paarl aan die voet van die Drakensteinberge, is die ideale plek om die maand van die liefde te vier. Met Valentynsdag op 14 Februarie, kry alle vroue wat komende Saterdag die Laborie Lazy-Days mark besoek, ’n glasie ...   Lees meer

9.2.2012
Waar is die land se beste eetplek?

Spanning loop hoog onder die land se voorste eetplekke, nadat die Namibiese Sjefsvereniging (NCA) die “Ultimate Establishment”- uitdaging van stapel gestuur het. Tien uitgesoekte restaurante en kombuishotelle gaan mekaar op 15 Maart die stryd aansê om te bepaal wie en watter eetplek die beste is.   Lees meer

9.2.2012
Weltevrede se onbetwiste wenner

Weltevrede se Philip Jonker Entheos Brut Cap Classique NV is deur die Suid-Afrikaanse Lugdiens ingeskryf en is as ’n “onbetwiste wenner” in die kategorie Top Vonkelwyn Besigheidsklas by die Global Traveler’s 2011 Wines on the Wing Airlinewynkompetisie aangewys.   Lees meer

9.2.2012
D’Vine open by Hilton

Lede van die plaaslike en Suid- Afrikaanse media het verlede week die geleentheid gekry om disse op die proef te stel wat deur die hotel Hilton se uitvoerende sjef, Paul Gindra, geskep is. En was dit nie ’n fees vir die sintuie nie! ’n Sesgang-ete uit die boonste rakke, ...   Lees meer

9.2.2012
Kampeer-ervaring by Hoada opgeknap

Grootberg Lodge se kampeerterrein, Hoada, is besig om ’n splinternuwe baadjie aan te trek en gaan sy hekke vir besoekers weer op 1 Maart oopgooi. Hoada beteken ‘vir ons almal’ en nie net besoekers sal by die nuwe kampeerterrein baat vind nie, maar ook die plaaslike gemeenskap.   Lees meer

9.2.2012
Wat laat die liefde borrel?

Wetenskaplike toetse het bewys dat sommige aromas en geure van kos ’n groter uitwerking op die liggaam het as die fisiese eet van die kos. Hier volg ’n lysie van die algemene liefdeskos, drankies en geure wat deur die eeue heen geniet is. Alkohol: dit verlaag inhibisies en verhoog selfvertroue.   Lees meer

9.2.2012
Paartjies deel hul romantiese verhale

Jare gelede op universiteit het ek ’n partytjie bygewoon waar enkellopende ouens opgeveil is. Ek het gedink “hoekom nie”, en het Ronald vir die dag gekoop. Ons het die dag saam baie geniet en ek het gedink ons kom goed oor die weg. Vir die volgende paar maande ...   Lees meer

9.2.2012
Interessante tradisies

’n Verskeidenheid interessante Valentynstradisies het met die tyd ontwikkel. Honderde jare gelede het kinders in Engeland byvoorbeeld op Valentynsdag as volwassenes aangetrek en liedjies van deur tot deur gesing. In Wallis is liefdeslepels van hout met ’n gekerfde sleutel, ...   Lees meer

9.2.2012
‘Van jou Valentyn’

Die 14de Februarie is Valentynsdag en hoewel dit in hedendaagse tye as ’n dag vir minnaars gevier word met die gee van sjokolade, blomme of ander geskenke, het dit in die 15de eeu as ’n huldeblyk aan St. Valentyn, ’n Katolieke biskop, ontstaan. Vir 800 ...   Lees meer

9.2.2012
Valentynsgeskenke vir 2012

Sedert die eerste Valentynsdag word geskenke tussen geliefdes geruil om te wys hoe lief hulle mekaar het en hoe baie hulle vir mekaar omgee. ’n Gewilde kenmerk van dié dag is Valentynskaartjies. Om die regte een uit te soek, kan tyd neem omdat ’n groot ...   Lees meer

9.2.2012
Kalender van 9 Februarie 2012

STUDIO 77 • Carol Marschner Malone se uitstalling Namibian Landscapes kan vanaf 14 tot 29 Fe¬bruarie besigtig word. Kontak Tony Figueira by 081 124 6792. • AfricAvenir bied op 25 Februarie om 19:00 ’n vertoning van die Afrikaanse rolprent Skoonheid aan.   Lees meer

9.2.2012
NBC stel kompetisie bekend
© Verskaf

Die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) het ’n kompetisie bekendgestel om diegene wie se TVlisensies ten volle betaal is, te vergoed. Die kompetisie het verlede week begin en duur tot einde Maart. “Die 2012 NBC TV-lisensie kompetisie dien as aanmoediging vir NBC- ...   Lees meer

9.2.2012
Bloed, sweet en T-hemde op DStv

’n Nuwe program oor die modebedryf getiteld Blood, Sweat and T-Shirts begin Maandag 13 Februarie om 21:00 op BBC KNOWLEDGE (DStv-kanaal 251). Om winskopies te koop, het ’n nasionale obsessie geword in Brittanje en klere was nog nooit goedkoper nie. Maar ...   Lees meer

9.2.2012
Nuwe webwerf vir kunstefees

Die Bank Windhoek Kunstefees (BWAF) is weer in volle swang en kuns- en kultuuraanhangers kan na ’n ryke tapisserie van opwindende gebeure uitsien. Watter beter wyse kan daar wees om alles op die program op te som as ’n splinternuwe webwerf vir die fees?   Lees meer

9.2.2012
Drie rockgroepe môre by Playhouse

Ná hul suksesvolle toer in die Wes- Kaap is Out of Nowhere (foto) weer tuis en gereed om plaaslike gehore te rock. Môre by die 99FM Playhouse Theatre kan musiekliefhebbers uitsien na drie rockgroepe wat vanaf 19:30 vir hope vermaak sal sorg. Dead Gone Country, ...   Lees meer

9.2.2012
Heike se werke by Pure & Simple

Die plaaslike kunstenaar Heike Rubbert se werke word tans by Pure & Simple Lifestyle se galery/winkel in die middestad van Windhoek uitgestal. Die uitstalling het reeds begin Februarie geopen en duur tot einde April. Heike is ’n gebore Namibiër en het op ’n plaas grootgeword, ...   Lees meer

9.2.2012
Pantomime by NTN op die planke

’n Gebarespel getiteld The Magic Paintbrush is vandag, môre en Saterdag op die planke by die Nasionale Teater (NTN). Dit is ’n tradisionele vorm van teater waarin sang, dans, gekskeerdery, deelname van die gehoor en die immergewilde tweemankoei ingewerk word.   Lees meer

9.2.2012
Lui dié foto’s ’n klokkie?

Weens ’n gebrek aan opgetekende inligting oor gewilde plaaslike musiek, is die Stolen Moments argief- en navorsingsprojek op die been gebring. Dit maak op Namibiërs se kennis staat om onder meer die mense en musiek te identifiseer. Hierdie week se foto’s is in die jare 60 geneem.   Lees meer

9.2.2012
Arabiese Lente in die Berlynse kalklig
© Nampa/AFP

Maatskaplike omwenteling en politieke ontwaking is van die temas wat tydens die 62ste Berlynse rolprentfees uitgelig word, het die direkteur Dieter Kosslick gesê. Rolprente oor die Arabiese Lente en Japan se Fukusjima kernkragsentrale sal in die kollig wees.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend