|
|
2.9.2010 Kruie help voorkom siektes |  Algemene kruie en speserye kan sekere kroniese siektes, soos kanker, diabetes en hartsiektes, help voorkom. Kruie, insluitend basiliekruid en pietersielie is verkrygbaar van plante en plantdele. Speserye is dikwels verkrygbaar vanuit sade, bessies, bas of plantwortels. Lees meer |
|
2.9.2010 Lentetyd is partytjietyd |  Faika’s Décor & Rentals, wat spesialiseer in versierings en spyseniering, is die ideale plek om te besoek nou dat die beplanning vir jaareindfunksies en partytjies begin om die aanbreek van die lenteseisoen te vier.
Twee jaar gelede het die winkel ... Lees meer |
|
2.9.2010 KWV wyne behaal goud |  KWV Wyne het onlangs by die SA Jong Wynskou amper skoonskip gemaak en pryse ingepalm in verskeie kategorieë. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging hou jaarliks hierdie skou, wat aan wynmakers die geleentheid bied om die beste wyne van hul huidige oesjaar ten toon te stel. Lees meer |
|
2.9.2010 Sjefskool in hoofstad baie gewild |  Toe Annette de Waal, bekende spysenier van Windhoek, einde verlede jaar haar maatbekers, klitsers en bakpanne weggepak het, was dit nie omdat sy moeg was vir kosmaak en bak nie. Inteendeel, sy het ander planne met kos gehad. Ná 15 jaar as een van die suksesvolste spyseniers in die hoofstad, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Oseaanversuring benadeel skulpvis |  Versuring van die oseane bring ’n dubbele dosis probleme mee vir mariene lewe, van koraal tot skulpvis, aangesien dit bydra tot die stresse wat veroorsaak word deur aardverhitting, het ’n studie bewys. Die oseane is nou meer suur as wat dit in die afgelope 20 miljoen jaar was, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Ondersteun N/a'an ku sę se wilde diere |  Komende Woensdag hou N/a’an ku sę Gastehuis in Windhoek vanaf 18:00 tot 22:00 ’n wildlewe-uitstalling en wynproegeleentheid om geld in te samel vir beseerde wilde diere of diere wat wees gelaat is. Lees meer |
|
2.9.2010 Danné treatments and products now available in Namibia |  For the first time the unique skin treatments and products of world renowned Danné Montague-King is available in Namibia and it is being launched today at the Corpo e Alma Health and Beauty Salon in Windhoek.
Dr Danné Montague-King started developing his ... Lees meer |
|
2.9.2010 Grimeer met helder kleure |  Saam met die lente en die somer, kom helder kleure en baie pret wat nuwe opwinding veroorsaak as ons soggens voor die spieël staan om te grimeer. Stap verby enige grimeerwinkel en jy sal oplet dat die rakke propvol helder, amper elektriese kleure grimering is wat ’ ... Lees meer |
|
2.9.2010 Beskerm jou vel hierdie somer |  Gister was Lentedag en met die warm weer wat ons die afgelope paar dae ervaar, weet ons somer klop aan die deur. Wees kleurvol en vrolik hierdie seisoen, sonder om jou gesondheid af te skeep en jou vel te beskadig.
Drink baie water om hitte-uitputting te vermy. Lees meer |
|
2.9.2010 Ondersteun Kankervereniging se Pienk Kolwyntjiedag |  Komende Saterdag word die Kankervereniging van Namibië (CAN) se derde Pienk Kolwyntjiedag in Windhoek gehou. September en Oktober is onderskeidelik internasionale bewusmakingsmaande van servikale en borskanker.
Elke kolwyntjie kos net N$5 en sal Saterdag ... Lees meer |
|
2.9.2010 Vermaak vir almal by Kidz Fun Fair |  Altesaam 27 kinders van die Namibiese Christelike Sentrum en hul voogde kan uitsien na ’n prettige Kidz Fun Fair wat op 18 September deur Bank Windhoek gehou word.
Hulle ontvang gratis toegang en verversings as deel van Limelight Event Marketing ... Lees meer |
|
2.9.2010 Fisioterapie help vir Parkinson’s |  Parkinson se siekte is ’n progressiewe degeneratiewe siekte van die sentrale senuweestelsel. Dit vind plaas as gevolg van die degenerasie en verlies van selle in sekere dele van die brein.
Van die kenmerkende eienskappe van Parkinson se siekte is:
• ... Lees meer |
|
2.9.2010 Kalender op 2 September 2010 |  • Die dansvertoning, Tutus en Takkies, is môre en Saterdag om 19:00 te sien teen N$50 per kaartjie. *
• Kay Cowley se gemengde media-uitstalling kan vanaf 13 tot 25 September besigtig word.*
Kontak die ateljee by 061 252 800. Lees meer |
|
2.9.2010 Rondomtalie |  ’n plesierige versameling stories deur bekende Afrikaanse name in die uitvoerende kunste-arena – sangers, skrywers en liedjieskrywers, operasangers, pianiste en aanbieders.
Die temas wissel van blommefeetjies, skoenlappers en kabouters tot draakvlieërs, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Building Bridges: Namibian Nationalists |  Israel Goldblatt se boek Building Bridges: Namibian Nationalists, Clemens Kapuuo, Hosea Kutako, Brendan Simbwaye, Samuel Witbooi word komende Dinsdag om 18:00 by die Nasionale Argief in Eugene Marais straat bekendgestel.
Die boek speel af in die sestigerjare in Windhoek, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Die God van Genesis |  Prof. Willie Esterhuyse se nuwe boek, Die God van Genesis, word vandag by die Unam-biblioteek se videokonferensiesentrum om 18:00 bekendgestel. In Die God van Genesis gee Willie Esterhuyse ’n verrassende nuwe leeservaring van hierdie ou verhale.
Hy ... Lees meer |
|
2.9.2010 Horizont Namibia |  ’n Eindelose woestyn, growwe rotse en asemrowende valleie, die swart silhoeëtte van kokerbome, die sandduine by Sossusvlei wat in die rooi sonsondergangstrale gehul is – Namibië beďndruk uit alle hoeke met sy landskappe en natuurwonders.
Argitektoniese ... Lees meer |
|
2.9.2010 Totaal in ons taal |  Een van Suid-Afrika se bekendste a capella mansgroepe, Navi Redd, het pas ’n nuwe album, Totaal in ons Taal, vrygestel en hul kenmerkende en unieke klank wat hulle so geliefd maak, kom sterk na vore in hierdie vrystelling.
Die agt manne van Navi Redd is Dawie, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Pedro Vorster stal werke uit |  Omstredenheid vier hoogty in die oliewerke wat Pedro Vorster in die Omba-galery in Windhoek vanaf 9 tot 30 September uitstal. Die botsende elemente kom voor in die werke waar ’n kryger op die punt staan om of sy bruid te vergewe of om haar dood te maak. Lees meer |
|
2.9.2010 Kunsvertoning by Studio 77 |  Die Bank Windhoek Teaterskool hou môreaand en Saterdagaand ’n multi-dissipline kunsvertoning wat beloof om gehore behoorlik te vermaak en kultuurliefhebbers word aangeraai om dit nie mis te loop nie.
In die vertoning getiteld Tutus en Tekkies word verskillende vorme van kuns opgevoer, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Afrikaans kook |  Afrikaans kook vandeesmaand in die Nasionale Teater (NTN), met die Bank Windhoek Kunstefees wat die gasheer is vir verskeie Afrikaanse produksies wat nie net die lagspiere gaan prikkel nie, maar ook stof tot nadenke gaan bied.
Een van die talle kunstenaars wat aan die fees deelneem, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Camelthorns wys vanaand by FNCC |  Die Namibiese regisseur en skrywer Tanya Detering het vroeër vanjaar na Namibië teruggekeer nadat sy twee jaar in New York deurgebring het. Hier was sy nou by die rolprentbedryf betrokke. Terug op eie bodem het sy haar eerste plaaslike kortrolprent Camelthorns voltooi, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Free your mind-komediespel môre |  Die maandelikse vertoning van die Free Your Mind-komediespel is môre om 19:30 by Zenzo Lounge. Die tema is Baby Mamma en komediante wat uit-die-vuis-vertonings gaan lewer, sluit onder meer in Joh White, Slick the Dick, Jar Jar, Stifler en Wamboseun. Kaartjies ... Lees meer |
|
2.9.2010 Shrek vir altyd |  Nou vir die vierde, finale rekenaargeanimeerde aflewering van die reeks oor die liefdevolle groen monster. Shrek Forever After is straks die beste van die drie ietwat teleurstellende opvolgers van die hoogs opwindende, oorspronklike rolprent Shrek.
Hierdie ... Lees meer |
|
|