|
|
11.3.2010 Kalender van 11 Maart 2010 |  • Die bekende fotograaf Tony Figueira se uitstalling Beyond the Frame is tot 31 Maart hier te sien.*
• Op Saterdag 27 Maart om 19:00 word die rolprent Youssou N’Dour: Return to Gorée vertoon. Dit is in Engels en Frans met Engelse onderskrifte. Lees meer |
|
11.3.2010 Kos vir vliegtuie en vrieskaste |  Delila’s Catering is besig om ’n bekende naam in Windhoek se spysenieringsirkels te word. Die ligging in Zincstraat, Prosperita, is ietwat onopvallend, maar die kos wat daar voorberei word, is beslis die teenoorgestelde. Delila’s voorsien ’ ... Lees meer |
|
11.3.2010 Ontbyt, ontbyt, ontbyt |  “Breakfast” is ’n goeie beskrywing vir hierdie maaltyd – jy moet immers die vas breek! Dieetkundiges beskou ontbyt as die belangrikste ete van die dag. Wanneer ontbyt binne 40 minute tot ’n uur na jou opstaantyd geneem word, help ... Lees meer |
|
11.3.2010 Four Cousins kry etiket van Weigh-Less |  Four Cousins se “light” wyn het die eerste gebottelde reeks in Suid-Afrika geword wat met Weigh-Less goedkeuring spog. Dit is ook nie die eerste keer dat ’n Four Cousins Light-wyn van ’n nuwe oesjaar te koop is nie. Die Four Cousins 2010 Light Natural Sweet Rosé is die afge- ... Lees meer |
|
11.3.2010 Tradisionele middels in Interpol se visier |  Polisiemagte in 18 lande het ’n maandlange gekoördineerde veldtog gevoer teen gesmokkelde plante en diere wat gebruik word in verskeie vorms van tradisionele medikasie, het beamptes van Interpol gesê. Tydens die veldtog is beslag gelê op onwettige produkte met ’ ... Lees meer |
|
11.3.2010 Aardverhitting duur voort |  Die tempo van aardverhitting duur ongehinderd voort ten spyte van Europa en gedeeltes van Amerika wat deur ysige koue gekniehalter word, het wetenskaplikes gesê. Die bittere koue, met nog intense winterweer wat vir die komende maand vir sekere streke van Amerika voorspel word, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Kempinski oorhandig beurse |  Kempinski Mokuti Lodge het onlangs beurse oorhandig aan twee Baccalaureus-studente in gasvryheidsbestuur wat aan die Politegnikum hotelskool studeer. Die beurs sluit studiegeld, registrasiekoste, handboeke en studiemateriaal in. Die kandidate kry ook die geleentheid ... Lees meer |
|
11.3.2010 Kopenhagen-proses bespreek | Die Namibiese Wetenskaplike Vereniging nooi alle belangstellendes om op Dinsdag 16 Maart aan te sluit vir ’n lesing in Engels deur Harald Schütt oor die Kopenhagen-proses. Volgens mnr. Schütt is dit wat in Kopenhagen gebeur het, nie juis verrassend nie, maar voorspelbaar. Lees meer |
|
11.3.2010 Web-applikasie spaar water | ’n Web-applikasie wat wingerdboere inlig wanneer hul wingerde droog is, het met die louere weggestap in ’n kompetisie wat entrepreneurs aanmoedig om in die watersektor te belê, het organiseerders gesê. Fruition Sciences, wat in Kalifornië en Frankryk gebaseer is, ... Lees meer |
|
11.3.2010 New Discovery Channel launched |  Since the beginning of the month, Discovery Channel is available in the general entertainment section of the DStv channel line up while the Discovery portfolio has expanded with the launch of Discovery World.
Discovery Channel’s position will ensure ... Lees meer |
|
11.3.2010 Win tickets to Women of Substance conference |  Old Mutual, in conjunction with the Women of Substance Association, is hosting a conference and networking cocktail tomorrow and Saturday to celebrate International Women’s Day. The theme is “Women in business – the changing face of leadership. Lees meer |
|
11.3.2010 Tweede kinderfees word nou beplan |  Beplanning het reeds begin vir vanjaar se weergawe van die Bank Windhoek Kidz Fun Fair. Verlede jaar het die geleentheid meer as 7 000 besoekers en 60 uitstallers in verskillende kategorieë gelok en na verwagting gaan dit vanjaar nog meer suksesvol wees.
Die organiseerders, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Kortstondige ischemiese aanval | ’n Kortstondige ischemiese aanval (TIA) is amper soos ’n mini-beroerte. Dit het dieselfde simptome as ’n beroerte, hoewel simptome kortstondig is voordat volle herstel geskied en gewoonlik sonder enige permanente skade. Een uit elke drie mense wat ’ ... Lees meer |
|
11.3.2010 Maatskappye ondersteun Shave-a-thon |  Meer as ’n honderd van NamPower se personeel het onlangs hul ondersteuning van die Kankervereniging se jaarlikse Shave-a-thon bewys deur hul hare te laat skeer of sproeiverf. So kon hulle binne ses uur altesame N$3 410 in samel ten bate van die Kankervereniging. Lees meer |
|
11.3.2010 Wat is gloukoom en hoe word dit behandel? |  Môre is Wêreldgloukoomdag en die Namibiese Optometriese Vereniging deel graag meer inligting oor wat gloukoom is. Gloukoom is ’n oogsiekte wat verband hou met die gevaarlike hoë opbou van interne oogdruk (intraokulêre oogdruk of IOD), wat permanente ... Lees meer |
|
11.3.2010 Engleish, our Engleish |  Met hierdie boek in jou hand hoef jy nie meer in Britse of Amerikaanse bronne te soek vir goeie riglyne oor kwessies rondom Suider-Afrikaanse Engels nie. Geskryf deur ’n Suid-Afrikaner vir Suider-Afrikaners, illustreer John Linnegar op uitstaande wyse ... Lees meer |
|
11.3.2010 Die knal-lekkerste wetenskapboek in die heelal |  Die heelal is ’n enorme laboratorium! Die Slimkoppies se volgende avontuur neem lesers op ’n wilde ontdekkingsreis terwyl hulle die wetenskap agter alles wat om ons gebeur, ondersoek. Vind uit wat kruip in donker materie weg, waarom niemand jou ... Lees meer |
|
11.3.2010 Ses Snare verstom met kitaar en tjello |  Sjoe, is ek nou beïndruk met Ses Snare se CD, Live @ the Performer Theatre. Eintlik is ek meer as beïndruk, ek is heeltemal oorbluf. Ek sou nooit kon dink dat ’n regstreekse opname so mooi op die oor sou val nie – miskien sou ’n opname in ’ ... Lees meer |
|
11.3.2010 Dans uit die boonste rakke |  Classical Music Productions bied môre en Saterdag die verhoogstuk Dance… all night in die Nasionale Teater aan. Die choreografie word behartig deur Adele Blank van Kaapstad wat in 1979 haar buiging as choreograaf gemaak het.
In 1987 het sy die Free Flight Dance Company op die been gebring, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Hulde gebring aan Konrad Zander |  ’n Uitstalling wat hulde bring aan die kunstenaar Konrad Zander is tot 27 Maart in die Fine Art Gallery op Swakopmund te sien. Zander, wat onder Johannes Blatt gestudeer het, is in 1920 in Windhoek gebore en is in Maart verlede jaar oorlede.
As ’ ... Lees meer |
|
11.3.2010 Miriam en Ponti op pad na Duitsland |  Die ontluikende sangers Miriam George en Ponti Dikuua hou hul land se naam hoog nadat hulle deur die Namibiese ambassadeur in Duitsland genooi is om ’n reeks konserte in en rondom Berlyn aan te bied.
Een van die hoogtepunte is hul deelname aan die Classic Young Star International- ... Lees meer |
|
11.3.2010 Ruan de Waal vir Sama benoem |  Die jong Namibiër Ruan de Waal is pas benoem vir ’n Suid-Afrikaanse Musiektoekenning (Sama) vir sy album, Bietjie Nader, wat verlede jaar uitgereik is. Die album is benoem in die kategorie “Beste Sokkie Album van die Jaar” en Ruan ding om ... Lees meer |
|
11.3.2010 AfterFX voer Piaf se mooiste snitte uit |  Edith Piaf se mooiste musiek is môre by NICE te hoor wanneer die groep AfterFX en hul sanger, Esther Fellner, daar optree. Sedert die groep se debuut-opvoering in die Ou Brouerye-kompleks se binnehof in Desember verlede jaar, het die saxofoon- en fluitspeler ... Lees meer |
|
11.3.2010 Berglandskappe by Kendzia |  Namibian Mountainscapes, ’n versameling skilderye deur bekende kunstenaars met plaaslike berglandskappe as tema, is op die oomblik by Artelier Kendzia in Windhoek te sien. Lees meer |
|
11.3.2010 Namibiërs moet meer musiek maak |  DIE lede van die Namibian Society of Composers and Authors of Music (Nascam) word ernstig aangemoedig om musiek te vervaardig om die land op die wêreldkaart te plaas. Die voorsitter van die raad van direkteure van Nascam, me. Rosalia Penda, het op die jaarvergadering ... Lees meer |
|
11.3.2010 Aandag jong tekenaars | ’n Internasionale tekenkompetisie vir die jeug ter viering van Internasionale Vrouedag is vroeër hierdie week deur die Europese Kommissie van stapel gestuur. Nou maak die organiseerders staat op ouers, voogde, skoolhoofde, onderwysers, streekkantore ... Lees meer |
|
11.3.2010 Wêreld se dunste kermiekbakke |  ’n Pottebakker in Taiwan vervaardig ragfyn keramiekbakke, wat hierdie historiese Chinese kunsvorm na brose, dog nuwe hoogtes neem. Hy hoop om die 0.2 mm dun ware teen ’n heftige prys in China te verkoop. Die pottebakker, Huang Cheng-nan, het reeds ... Lees meer |
|
11.3.2010 CAN en Unam sluit vennootskap |  Committed Artists of Namibia (CAN) het pas ’n nuwe teaterloodsprojek van stapel gestuur saam met die Uitvoerende Kunsdepartement van Unam in sy pogings om akademiese en gemeenskapsteater te konsolideer.
Die ontwikkeling in die teaterbedryf is aangekondig deur CAN se sekretaresse, ... Lees meer |
|
|