24.7.2008
Oak Valley wen goud

Die tweede oesjaar van die 2006 Oak Valley Chardonnay, wat verlede jaar deur die wynlandgoed vrygestel is, het ’n goue medalje ingepalm by die Internasionale Wynuitdaging in Londen. Dié prestasie is geensins verrassend nie, wanneer mens in ag neem dat ...   Lees meer

24.7.2008
Musiek en wyn 'n gedugte span

Seidelberg wynlandgoed se 2006 Cecilia wat verlede jaar geloods is as ’n sosiale opheffingsinisiatief, is bekroon met ’n gouemedalje by die 2008 Femmes et Vins du Monde Concours International, ’n internasionale kompetisie vir vroue en wyne van die wêreld, ...   Lees meer

24.7.2008
Beijing se lug nog swoel
© Nampa en AP

Met die Olimpiese Spele minder as drie weke weg, het Beijing die gebruik van motors en fabriekuitlatings begin beperk in ’n drastiese laaste-oomblik poging om sy lug ietwat te suiwer. As deel van die stad se twee-maand plan, sal helfte van die Chinese hoofstad se 3, ...   Lees meer

24.7.2008
Gids stel suide se blomme bekend

Hierdie volkleur fotografiese gids, geskryf deur vier Namibiese plantkundiges, Coleen Mannheimer, Gillian Maggs-Kölling, Herta Kolberg en Silke Rügheimer dek die suidwestelike hoek van Namibië, hoofsaaklik die suidelike Namib (Sperrgebiet), hoewel ’n ...   Lees meer

24.7.2008
Nuwe spog-kalender

Die bekende plaaslike fotograaf Hentie Burger het pas sy foto-kalender vir 2009 gepubliseer. Die kalender is ’n hoë gehalte beeldportefeulje wat Namibië van die noorde tot die suide uitbeeld, met wildlewe, landskappe en kulturele foto’s wat ingesluit is (Sien voorblad).   Lees meer

24.7.2008
Lekker uitstappie vir kinders gereël

Ouers wat raadop is oor wat hulle in die komende vakansie met hul kinders gaan doen, kan van 19 tot 21 Augustus ’n bietjie verligting verwag, wanneer die Magic Moments-kamp vir kinders van graad 2 tot 4 by Hodygos aangebied word. In ’n neutedop bied die naweekwegbreek ’ ...   Lees meer

24.7.2008
Hulp vir Alzheimer?

Alzheimer-pasiënte wat ’n gewilde rumatiekmedikasie toegedien is, het in ’n klein studie dramatiese verbetering getoon. Sommige dokters is egter bekommerd dat die aanvanklike bevindings voortydige hoop kan skep by pasiënte en hul gesinne. Die studie, ...   Lees meer

24.7.2008
Viagra to the rescue

Viagra, a popular anti-impotence pill, may help some women on antidepressants have better sex, U.S. researchers said on Tuesday. They found women on antidepressants who took Viagra had fewer sexual side effects than those who took a placebo. Sexual dysfunction ...   Lees meer

24.7.2008
Shake and vibrate to better health

Normally, we don’t use all our muscles for standing or moving, but with Whole Body Vibration, the stretch reflex ensures that all muscle fibres are being stimulated at one time. An assortment of health benefits makes vibration exercises beneficial to all users.   Lees meer

24.7.2008
Toneelspel-slypskool met THE DIVA

Die Nasionale Teater bied van 15 tot 18 Sep- tember in samewerking met die organisasie vir Spaanse Samewerking in Namibië ’n vierdaagse toneelspel-slypskool aan onder leiding van die Spaanse aktrise Ana Asensio. Onderwerpe sluit monoloë, verhoogteenwoordigheid, ...   Lees meer

24.7.2008
The Feast

Alle dames word hartlik genooi om op 8 en 9 Augustus by The Feast aan te sluit onder leiding van ’n span dames van Transformasie Namibië vir ’n spesiale seminaar oor opheffing, hernuwing en herontdekking van die innerlike. Die aanbiedingspan bestaan uit 25 dames van verskillende kerke, ...   Lees meer

24.7.2008
Fanie word grootwildjagter

Hierdie is die tweede in die gewilde Fanie-trilogie en volg op Fanie se veldskooldae. Fanie is nou ’n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen saam met die Zoeloes op ’n jagtog te stuur. Met ’n splinternuwe jaggeweer oor die skouer ...   Lees meer

24.7.2008
'n Lekker taai dansklap

Hulle is op pad! Huh? Wie? Piet Pompies, Daniel Jakobus, Jerbes die Leeuboer, Marula Boom en Raapie Knapie natuurlik. Ditsem – DJ Ossewa is weer op Namibiese bodem by Keetmans se skou vanaf 9 September. En hulle kom nie alleen nie, want Jakkie Louw en ...   Lees meer

24.7.2008
Tiro betower met CD

Groot dinge is aan die gebeur vir Namibië se Tiro. Nie net is sy eerste CD op die rakke nie, maar kuier hy tans in Japan – en boonop is hy die enigste een in die groep van agt wat iets in Japannees sing! Tiro, ’n boorling van Otjiwarongo, se lewe ...   Lees meer

24.7.2008
Bach se bestes

Eersdaags word Windhoekers bederf met ’n keur uit die werke van J.S. Bach wanneer die Namibiese Kamerensemble die Brandenburgkonserte nr. 4 en 5, die vioolkonsert in E majeur asook die Koffiekantate aanbied. Vir die geleentheid span verskeie soliste saam, ...   Lees meer

24.7.2008
Groot pret met Maranatha

Die bekende Maranatha Sangers bied Saterdag vanaf 10:00 ’n pretdag by die Hoërskool Dawid Bezuidenhout sportgronde aan. Hoogtepunt sluit in ’n potjiekoskompetisie tussen vier Windhoekse kore, naamlik die Maranatha Sangers, die Nedbank Sangers, Khoexa Khoen en die Unam Alumni-koor.   Lees meer

24.7.2008
Erich maak groot comeback

Die voormalige wenner van die NBC Musiekmakerskompetisie, Erich Mahau maak môre en Saterdag sy groot comeback, wanneer hy twee konserte in die Pakhuisteater aanbied. Die 33-jarige Erich is op Okahandja gebore en getoë. Sy lewe is ryk in kultuur, met sy oom Theodor wat ‘ ...   Lees meer

24.7.2008
Die Windhoeker Männerchor
© Wiebke Schmidt

Die Windhoeker Männerchor bied op Saterdag 9 Augustus om 19:00 sy 100ste herdenkingskonsert by die Kollege vir die Kunste aan. Die program word mooi aangevul deur die deelname van die kollege se jeugkoor. Kaartjies kos N$40 (N$20 vir kinders en pensioenarisse) ...   Lees meer

24.7.2008
Egiptiese rock-opera op NTN se planke

Die Egiptiese rock-opera Sobhi & Friends gaan vanaand die mure van die Nasionale Teater behoorlik laat dreun! Vanaand voer Sobhi Bidair, Sadek Gallini en Nayer Nagui – almal hoog aangeskrewe musici in die Egiptiese musiekbedryf – ’n verskeidenheid rock, ...   Lees meer

24.7.2008
Reggae in sy bloed

Laebo is die nuutste reggae-sensasie om Namibië met sy musiek te tref. Boonop hoop hy om binnekort sy eerste album, Reggae is here to stay, vry te stel. Volgens die kunstenaar wat op Rundu gebore en getoë is, het hy nie beplan om musiek te maak nie. “ ...   Lees meer

24.7.2008
A High School Musical a la WAP

He loves me… he loves me not… Dis die allewige vraag! Die Windhoek Afrikaanse Privaatskool bied in Oktober sy eie weergawe van High School Musical aan, met altesame 90 leerlinge wat die verhoog sal deel. ’n Kombinasie van liefdesliedjies, ...   Lees meer

24.7.2008
Cantare kuier in Swakop

Die Cantare Audire-koor onder leiding van Ernst van Biljon, en in samewerking met die Duitse kitaarspeler Ulrich Busch (foto), bied môre ’n konsert propvol klassieke en romantiese Spaanse musiek in Swakopmund aan. Die hoofwerk op die program is “ ...   Lees meer

24.7.2008
Vier kunstenaars se videowerk in NAGN

As deel van die Franco-Namibiese Kultuursentrum se Réunion-week, is die Nasionale Kunsgalery tot 6 Augustus die venue waar videowerke deur Jack Beng-thi, Eric Pongerard, Pascalle Simonet en Laurent Zitte te sien is. Aangebied op vier televisieskerms, vertoon ...   Lees meer

24.7.2008
kalender24

• ’n Fotografiese reis van Namibiese voëls, op film vasgevang deur Pompie Burger, word van 21 tot 31 Julie uitgestal.* • As deel van die Why Democracy? dokumentêre reeks, word ’n verskeidenheid rolprente by Studio 77 gedraai. Dit ...   Lees meer

24.7.2008
T’sats se kind: Tk!ôlie

Hierdie roman is ’n vervolg op T’sats se wraak (1996), maar ook ’n onafhanklike verhaal. Soos in Kotzé se vorige nege werke word die Kalahari en sy inwoners met soveel kennis en insig geskets dat dit as ’t ware vir die leser ’ ...   Lees meer

nuwe artikles   -   ou artikles