Brief aan Kerneels


Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

26.3.2010
Pohamba se span is ’n plan
© Republikein

NAMIBIË se onafhanklikheidsrekord is besig om sy bevrydingsgeskiedenis in die skande te steek. • Waar’s die manne? Daar is nou te veel narre. Daar is leiers wie se onafhanklikheidsoptrede in die bevrydingsoorlog as lafhartigheid sou kwalifiseer, ...   Lees meer

12.3.2010
Slaan vuur met ’n petrolsak
© Republikein

DIE spook van die verkiesings weier om te gaan lê en hoe meer vure doodgeslaan word, hoe meer word die vlamme van verdeeldheid gestook. • Asof verkiesingsellende nie genoeg is nie, loop die spook van ’n nuwe kabinet ook in die huis van interne verdeeldheid en onderlinge karaktermoord.   Lees meer

5.3.2010
Voorbokke spring aan mekaar in kraal
© Republikein

DIE uitspraak in die verkiesingsaak is van minder belang as wat in elk geval self deur die Verkiesingskommissie en die direktoraat oor hulself bevestig is. Onrehabiliteerbare gewoonte-oortreders wat verslaaf geraak het aan die verskonings wat hulle die afgelope ...   Lees meer

26.2.2010
Swapo stuur homself planke toe
© Republikein

NAMIBIË sal dringend ’n nasionale sensus moet hou, want iewers verdwyn die grootste deel van die bevolking vir dae en weke om net Saterdae op Swapo se aanryvergaderings as deel van ’n “rent-a-crowd” in ’n Swapo “rent-a-drum” met wiele op te daag.   Lees meer

19.2.2010
Beesdieftrop bou eie nasie
© Republikein

NAMIBIËRS vier binnekort twintig jaar van onafhanklikheid wat die afgelope maande weens interne krisisse en onderlinge politieke karaktersluipmoord ontaard het in ’n Swapo-rebellie wat die rewolusie na ’n Sondagskoolpiekniek laat lyk. • ...   Lees meer

12.2.2010
Goed, slegter, maar dieselfde
© Republikein

DIT het Namibiërs nie lank gevat om die reputasie te verwerf dat sekere dinge net in hierdie land en nêrens anders in die wêreld moontlik is of gebeur nie. • Wat wel lank vat, is dat daar mense in die sogenaamde hoë stoele van besluitneming op verskeie ...   Lees meer

5.2.2010
‘Running Dog’ nou ’n trop
© Republikein

DIE stout kinders in die politiek en staatshuishouding speel nou al met vuurhoutjies in die Swaposlaapkamer waar die ouers oor verblyfreg stry nadat die meubels in die huismoles gebreek is. • Swapo se leiers van onmin moet politieke genadedood oorweeg, ...   Lees meer

29.1.2010
Politiek se klem-in-die-kaak
© Republikein, Gene Travers

DERDUISENDE graad 12-leerlinge van skole regoor die land weet vanoggend dat hulle soos duisend ander graad 12’s en tienduisende graad 10’e ook gedop het en nie die pyp met die afgelope eksamens gerook het nie. • Of is dit oor oorsaak van dop en pyp rook?   Lees meer

22.1.2010
Herlaai nasionale common-sensor
© Republikein, Gene Travers

MET tyd kom raad. Die tydlose gesegde kon net vir Namibië uitgedink gewees het, want dit is hier waar dit die meeste kere van toepassing is en ’n betekenis van sy eie kry. • Die probleem is te veel tyd en te min raad!   Lees meer

15.1.2010
Tienktenk se dampe maak dronk
© Republikein, Gene Travers

GOEIE maniere en tradisie vereis dat elke inwoner van die land, selfs die onverdienstelike handjievol selfverrykers, korruptes, nepotiste en politieke botjotjos ’n voorspoedige Nuwejaar toegewens moet word. Met die formalilteite uit die pad, wens Kerneels die res van Namibië ’ ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels