Regering

Windhoek wil Burger stadshoof maak

2 dae gelede | Regering

Augetto Graig - Die woordvoerder van die Windhoek-munisipaliteit, me. Lydia Amutenya, het gister geweier om mediaberigte oor die stad se nuwe hoof uitvoerende beampte te bevestig. “Ons het nog geen amptelike reaksie daarop nie,” het...

VN sal belofte van waardige lewe nakom

2 dae gelede | Regering

Estelle de Bruyn - Namibië het sy gewig agter die tema van vanjaar se sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies (VN) ingegooi en steun ten volle die implementering van die volhoubare ontwikkelingsdoelwitte....

Groot eer vir Geingos

2 dae gelede | Regering

Namibië se Eerste Dame Monica Geingos is as die Verenigde Nasies (VN) se spesiale voorspraakmaker vir jong vroue en tienermeisies wêreldwyd aangestel. Haar aanstelling word vandag bekragtig.

Ouditeur-generaal berispe munisipaliteite

4 dae gelede | Regering

Augetto Graig - Die ouditeur-generaal, mnr. Junias Kandjeke, het senior amptenare van plaaslike owerhede vandeesweek voor stok gekry oor voortslepende kwessies wat van die láát indien van finansiële resultate tot agterstallige skuld wissel.“Die resultate van...

Mbuende oorhandig geloofsbriewe in Den Haag

4 dae gelede | Regering

Namibië se ambassadeur in die Benelux-lande (België, Neder­land en Luxemburg), dr. Kaire Mbuende, het op 14 September tydens ’n geleentheid in die paleis in Noordeinde, Den Haag, sy geloofsbriewe aan koning Willem-Alexander van Nederland oorhandig....

Kategorie

 

Rehoboth wil /Uirab skors

1 week gelede | Regering

Augetto Graig - Die munisipale departementshoofde van Rehoboth het tydens 'n noodvergadering van die raad láát Maandag klagte teen die hoof uitvoerende beampte, mnr. Christoph...

‘Aanspreeklikheid, deursigtigheid boesem vertroue in’

1 week gelede | Regering

Estelle de Bruyn - Pres. Hage Geingob was Woensdag ’n waardige ambassadeur vir Namibië toe die aanbieder, Shaka Ssali, op die Voice of America Straight...

Stel grondkonferensie uit, sê Nangof

1 week gelede | Regering

Catherine Sasman - Die Namibiese Forum vir Nie-regeringsorganisasies (Nangof) se werkgroep oor grondhervorming sê die tweede grondkonfe­rensie wat na verwagting in November gaan plaasvind, moet...

NV hervat sitting vandag

1 week gelede | Regering

Estelle de BruynDie Nasionale Vergadering (NV) hervat vandag sy werksaamhede ná die winterreses.Van die wetsontwerpe wat in die sitting ter tafel gelê sal word, is...

President besoek Amerika

1 week gelede | Regering

Pres. Hage Geingob het Saterdag na Amerika vertrek waar hy onder meer die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York sal toespreek.Die staatshoof...

Huise, erwe bly nr. 1

2 weke gelede | Regering

Elvira Hattingh - Politieke inmenging en gevolglike belemmering in die implementering van strategieë, die on­vermoë om vaardige werknemers te lok en te behou, lae moraal...

Geskenkte mieliemeel nie geskik vir verbruik

2 weke gelede | Regering

Catherine Sasman - Die kantoor van die eerste minis­ter het Donderdag erken dat sakke “spesiale” mieliemeel wat aan die begin van die jaar deur die...

Nóg ’n dorp in chaos

3 weke gelede | Regering

Elvira Hattingh - Groot besighede en private persone op Okahandja beweer dié dorp se munisipaliteit se sake is in wanorde. Nie net word watermeters verkeerd...

Noord-Koreane kom kuier doekvoet

3 weke gelede | Regering

Estelle de Bruyn - ’n Afvaardiging van Noord-Korea se Werkersparty het verlede week ’n diplomatieke besoek aan Namibië gebring sonder dat enige Namibiese media genooi...

Hanse-Himarwa kap terug

1 maand gelede | Regering

Catherine Sasman Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, het ten sterkste aantygings van die Kalkrand-dorpsklerk, mnr. Seth Boois, ontken dat sy...