Ekonomie

Global monetary easing moves hit 200th milestone since January...

2 dae gelede | Ekonomie

Armenia does not often take the global financial spotlight but a routine rate cut by the tiny former Soviet republic this week marked a global milestone - the 200th case of policy easing worldwide since...

‘Armer’ regering help ekonomie krimp

3 dae gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Namibië se bruto binnelandse produk (BBP) in konstante 2010-pryse het in die tweede kwartaal vanjaar N$25,726 miljard beloop, bykans N$1,72 miljard minder as die vorige kwartaal en sowat N$325 miljoen minder as...

Mededinging: Nam vorder teen slakkepas

3 dae gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Teen die pas waarteen Namibië sy mededingingheid verbeter, gaan dit die land ’n kwarteeu – en nie vier jaar soos beplan nie – neem om die mees mededingende ekonomie in Afrika te...

Namibië ‘styg’ op indeks vir mededingendheid

3 dae gelede | Ekonomie

Namibië lê 84ste uit 138 lande op die Wêreld- Ekonomiese Indeks se Global Competitiveness Index (GCI) vir 2016-’17. Verlede jaar was Namibië 85ste uit 140 lande. Die land se algehele punt van 4 uit ‘n...

Ekonomie wankel erg

4 dae gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Vir die eerste keer in sowat drie jaar was Namibië se ekonomie in die tweede kwartaal in negatiewe groei gedompel.Syfers wat gister deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is, toon die land...

Kategorie

 

Rand bly oor Hillary Clinton se TV-sege

4 dae gelede | Ekonomie

Hanlie Stadler - Die rand het gisteroggend tot selfs R13,47 per Amerikaanse dollar versterk, maar ontleders verwag nie dat dit veel verder sal loop nie.Teen...

? Nuut by FNB Namibia

4 dae gelede | Ekonomie

Justin Brink is as die welvaartbestuurder van FNB Namibia se premiersegment aangestel. Hy sal onder meer aan die hoof staan van die ontwikkeling van welvaartoplossings...

? Aanstellings by RMB Namibia

4 dae gelede | Ekonomie

Daniel Motinga is as RMB Namibia se bestuurder vir betrekkinge van die staatsektor aangestel, terwyl Tuyeni Akwenye as bestuurder van betrekkinge vir finansiële instellings aangewys...

Buurland is ekonomies, polities, maatskaplik stabiel: Mantashe

4 dae gelede | Ekonomie

Llewellyn PrinceSuid-Afrika is polities, ekonomies en maatskaplik baie stabiel.Gwede Mantashe, ANC sekretaris-generaal, het gister so gesê toe hy die hooftoespraak gelewer het by die sewende...

SA ‘moet standpunt in neem’ teen Zim

4 dae gelede | Ekonomie

Hanlie Stadler - Suid-Afrika gaan sterk standpunt inneem moet teen Zimbabwe oor sy invoerverbod op verskeie produkte vanuit die land.Dit is die mening van ’n...

Britain braces for ‘hard Brexit’

4 dae gelede | Ekonomie

London - The prospect of a “hard Brexit”, or a total divorce between Britain and the Euro­pean Union, is on the rise, posing complications for...

Asia growth holds stable thanks to China and India:...

4 dae gelede | Ekonomie

Hong Kong - The Asian Development Bank said yesterday that growth across the region was holding stable despite global headwinds, with resilience in China and...

Ekonomie steier in tweede kwartaal

4 dae gelede | Ekonomie

Syfers wat pas deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) uitgereik is, toon die land se bruto binnelandse produk (BBP) het in die tweede kwartaal op ‘n...

'n Nuwe era breek aan

5 dae gelede | Ekonomie

Bank Windhoek Holdings het Donder­dagaand tydens ’n spoggeleentheid sy nuwe naam en handelsmerk bekend ge­stel. Dié gediversifiseerde finansiële dien­stegroep wat op die plaaslike indeks van...

Dowwe week vir ‘banke’ op plaaslike indeks

5 dae gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Die twee swaargewigte op die plaaslike indeks van die Namibiese aandelebeurs (NSX), FNB Namibia Holdings en Capricorn Investment Group (CGP), het beide...