17.5.2012
 Argiewe:

Erongo


Tuisblad-argief

15.05.12

Tuisblad van 15 Apr '12

14.05.12

Tuisblad van 14 Apr '12

11.05.12

Tuisblad van 11 Apr '12

10.05.12

Tuisblad van 10 Apr '12

09.05.12

Tuisblad van 09 Apr '12

8.12.2010

Visgeluk vir Gerber-broers


Twee broers, een vis en ’n groot liefde. Dit klink byna te goed om waar te wees, maar die twee broers op die foto,Vanwyk en Riaan Gerber, het hierdie groot vis Saterdag sowat 80 km noord van Hentiesbaai gevang. Maar hierdie is nie ’n gewone vistermanstorie nie. Riaan het die vis met Vanwyk se stok uitgetrek. Vanwyk, so word vertel, het ingegooi en die visstok in die koker gelos om iets te gaan doen. Broer Riaan sien toe daar is iets aan die gebeur en gryp die stok en trek die groot vis uit. Die twee kleintjies op die foto is Vanwyk se seuns, Liam (14 maande) en JD (5 jaar). Terloops, die steenbras het 9,8 kg geweeg. Die foto is deur Riaan se vrou Steffie, ingestuur.