Erongo


Erongo Binneland


Erongo Hentiesbaai


Erongo Omaruru


Erongo Swakop


Erongo Walvisbaai


Tuisblad-argief

07.02.12

Tuisblad van 07 Feb '12

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

2.09.2010

Omaruru-skool bly die appelkoning

© Verskaf
Die appelkonings met groot harte vir kanker is weer vanjaar op Omaruru. Vir die sesde jaar in ’n ry is die Afrikaanse Private Skool op die dorp bekroon as die wenners van Bank Windhoek se appelprojek vir die Kankervereniging in die afdeling vir hoërskole. Nicky van Wyk het die meeste appels verkoop. Op die foto is voor van links Andries Neetling, Rujecca de Waldt, Rozenzia de Waldt en Nicky van Wyk. Agter is JC Maritz.