Erongo


Erongo Binneland


Erongo Hentiesbaai


Erongo Omaruru


Erongo Swakop


Erongo Walvisbaai


Tuisblad-argief

07.02.12

Tuisblad van 07 Feb '12

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

11.03.2010

Oefenlopie bring geluk


Vir die hengelklub van Namibpark was dit net ’n oefendag, maar vir een van sy lede, Robert Moyce, was dit ’n onvergeetlike uitstappie. Die oefendag op 6 Maart by Myl 32 het ook as toets vir toerusting gedien. Die byeenkoms het ter voorbereiding op die nasionale proewe vanaf 18 tot 20 Maart gedien. Op die foto staan Robert Moyce by die kabeljou van 19,4 kg wat hy ingebring het.