Elke hengelaar se droom! Martin Botes van die Seagulls hengelklub het hierdie bielie van ’n kabeljou net suid van St. Nowhere gevang.
Martin skryf per e-pos die blinklyf het die skaal op ’n allemintige 17,9 kg getrek.
St. Nowhere is noord van Myl 108 geleë.