 DIE goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, het by Hoërskool Westside op Swakopmund besoek afgelê as deel van ʼn twee week lange program waartydens hy al die skole langs die kus besoek. Hy het tydens sy besoek aan die skool sy waardering ... Lees meer |