Erongo


Erongo Binneland


Erongo Hentiesbaai


Erongo Omaruru


Erongo Swakop


Erongo Walvisbaai


Tuisblad-argief

07.02.12

Tuisblad van 07 Feb '12

06.02.12

Tuisblad van 06 Feb '12

03.02.12

Tuisblad van 03 Feb '12

02.02.12

Tuisblad van 02 Feb '12

01.02.12

Tuisblad van 01 Feb '12

31.01.12

Tuisblad van 31 Jan '12

4.03.2010

Hoe gemaak met buitebande?

© Republikein
Wie weet wat om met ou buitebande te doen?

Die munisipaliteit van Walvisbaai sit met hul hande in hul hare oor die hoeveelheid buitebande wat by die asgate gestort word (foto). Daar lê reeds nagenoeg 1 500 buitebande van verskillende groottes en dit word by die dag meer.

Ter wille van goeie omgewingsbestuur kan die buitebande nie net sommer verbrand of begrawe word nie. Nou soek die munisipaliteit voorstelle by die publiek oor hoe om die bande minder te maak, te hergebruik, of te herwin.

Voorstelle oor wat met die buitebande gedoen kan word, kan ingedien word by die departement wat handel met afvalstowwe.