|
|
25.08.2010 Hentiebaai Visfees 2010DIE Visfees is na Saterdag klaar met die dinge van 'n kind. Wat dan? In 2011 word die Visfees 'n tiener ná nege suksesvolle stormjare. Nou nog groter en nog beter? Maar… lees eers in vandag se bylae oor die Visfees, wat vanjaar inhou.
|