11.03.2010 Hengel hou proewe
HENTIESBAAI gaan vanaf 18 tot 20 Maart die basis wees van die proewe van die Namibiese Rotsen Strandhengelunie.
Volgens die eerste aanduidinge sal Namibië se beste hengelaars aan die byeenkoms deelneem. Die vanggebied is reeds bepaal as tussen Swakopmund en Hentiesbaai.
|