17.5.2012
 Argiewe:

Erongo


Tuisblad-argief

15.05.12

Tuisblad van 15 Apr '12

14.05.12

Tuisblad van 14 Apr '12

11.05.12

Tuisblad van 11 Apr '12

10.05.12

Tuisblad van 10 Apr '12

09.05.12

Tuisblad van 09 Apr '12

4.03.2010

Hanganeni nóg N$100 000 sterker

© Republikein
Die primêre skool Hanganeni op Swakopmund het ’n skenking van N$100 000 van die Okanona-omgeeprojek ontvang. Die geld is deur me. Annette Louw (middel) van die Okanonaprojek, met hoofsaaklik borge van Duitsland, aan die skoolhoof, me. Bertha I Kadhila (regs) oorhandig. Die geld sal onder meer aangewend word vir onderhoud van die skool en die koop van rekenaars.