17.5.2012
 Argiewe:

Erongo


Tuisblad-argief

15.05.12

Tuisblad van 15 Apr '12

14.05.12

Tuisblad van 14 Apr '12

11.05.12

Tuisblad van 11 Apr '12

10.05.12

Tuisblad van 10 Apr '12

09.05.12

Tuisblad van 09 Apr '12

27.01.2012

Dooie bottelneusdolfyn spoel uit

© Le Roux van Schalkwyk
Die rare verskynsel van ’n dooie bottelneusdolfyn het hom gister in die water by Swakopmund voorgedoen waar dit vanaf die Mole in die rigting van die ysterkaai gedryf het. Die dolfyn se liggaam het later by die Tiger Reef-strandkroeg uitgespoel waar omstanders dit van nader bekyk het. Die oorsaak van die dier se vrekte is onbekend.