17.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


16 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Suiderland 15 Mei

Kollig 10 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.2.2012
Kluitklaplys vergete as jy op jou sterfbed lê
© Republikein

DIE vyf hartseerste woorde in enige taal, hoor ek iemand die ander dag sê, is daardie taal se weergawe van: “Ag, het ek tog maar...” In Australië is ’n verpleegster, Bronnie Ware, wat sterwensbegeleiding aan pasiënte in hul laaste dae lewer. Daar, langs die bed van ’n sterwende, ...   Lees meer

9.2.2012
Papier is geduldig sê die mense, maar nie dié een
© Republikein

“ PYSIEEEEENTS, daar’s foun vi' jou,” skree Patience se ma oor die halwe agterdeur die werf in na waar Patience onder die vyeboom sit en vye skil vir die konfyt wat hulle later in die oggend wil kook. “Ek kô’ ma,” skree Patience weer oor die agterwerf terug na haar ma in die kombuis.   Lees meer

8.2.2012
Twintig K-woorde wat jy vanaf vandag nooit weer mag sê nie
© Republikein

NOOIT ’n goeie idee om jou kop tussen krokodil se kake in te druk nie. Maar ’n mens mag maar die kronkelstert so ’n bietjie kielie? Met al wat ou woord en nuwer naam deesdae polities en andersins in-Korrek, slaan ou Dapperrerige Daniëltjie ’n kierangbraaitjie saam oor die woordvuur van ander k- ...   Lees meer

7.2.2012
Pakkies karwei en saamrygeleenthede is eie aan ons mense

NAMIBIëRS het die gewoonte om altyd pakkies, klein of groot, saam met mense te wil stuur. Daar word altyd versoeke, of dit nou op die radio of op Facebook is, uitgestuur om ’n pakkie of ’n persoon of selfs ’n dier saam te karwei. Daar is spesiale radioprogramme ...   Lees meer

6.2.2012
Lekker oor die lippe, vet om die heupe

SOMS gebeur dinge elkeen op sy eie tyd, maar die een beïnvloed die ander algaande. Dan praat mens van toevallighede en die noodlot as die samevloei van omstandighede jou dalk vanweë vorige oortredings op die oor raps. Laasjaar so in die week voor Kersfees ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend