Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

3.9.2010
Trooswoorde op klaagliedere oor ’n seenaweek
© Republikein

MY liewe Oom Gawie, Toe loop ons mekaar mis in ’n gemaakte langnaweek by die see. Wat ek wel aflei, is dat oom ná al die jare ook die truuk met ’n Donderdag as openbare vakansiedag onder die knie gekry het. Dis nou om ’n enkele dag verlof aan te vra vir die Vrydag.   Lees meer

2.9.2010
Gene is goeters wat hulle nie laat hênsop nie

DIE einste pappie wat hier op die vooraand van Krismis 2008 in hierdie presiese rubriek ’n groot gewag gemaak het van hoe en hoekom hy al wat ’n speelgoedgeweertjie is uit sy tweejarige laaitie se handjies gaat hou, moet vandag ruiterlik in die openbaar die wit vlag hys.   Lees meer

1.9.2010
Elkeen het aanspraak op sy plekkie onder die son
© Republikein

SOMMIGE mense is oggendmense en an- der is weer aandmense. Oggendmense staan soggens op met ’n lied in hul hart en is vrolik. (Dit is nou ten koste van die meeste aandmense). Oggendmense is vriendelik as hulle opstaan. Dan weer kry jy die aandmense wat ...   Lees meer

31.8.2010
Nie die ouderdom, maar dalk ’n karaktertrek?

VAN kleins af reeds het ek ondervind dat ek baie vergeetagtig kon wees en selfs die kleinste dingetjies maklik agtergelaat kon bly, indien ek nie ’n paar maal weer daaroor gevra of daaraan herinner is nie. Deur die jare het ek geleer om lysies te maak ...   Lees meer

30.8.2010
Welkom hier te lande – en geniet die reis
© Republikein

DIT was weer ek en die mense op die bus. Met my busrit op pad Weskus toe het ek langs ’n jong Kanadese man gesit. Hy kon nie ophou knibbel aan sy Amerikaanse aartappelskyfies nie. Hy het glo vrywilligerswerk in Katutura gedoen en is versot op Namibië en ons mense.   Lees meer

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend