Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kollig 4 September

Motor 29 Augustus

Ongwediva handelskou


Erongo 20 Augustus

Noorderlig 20 Augustus

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

25.7.2008
In die voorhuis is dit ’oor en uit’ vir die wêreld

IN ‘n gemakstoel in die leefkamer word die verloop van verskeie groot sportbyeenkomste Saterdag gevolg. Dit verdryf kommer dat die tuinman daarbuite moontlik plantemoord pleeg. Vir ‘n sportverskrikte koerantman laat die wonder van die tegnologie die bitterheid van die telbord wyk.   Lees meer

24.7.2008
Maak 'n paar miljoen dollar kuns van kitsch?

SMAAK verskil. Dit is baie waar. Gevolglik is dit nie vreemd dat kinders hulle dikwels doodskaam vir vermeende kitsch wat in hul ouerhuise is nie. Ek het ‘n broertjie dood aan ou Tretchikoff se skilderye en my ma het nie minder nie as drie van sy afdrukke ...   Lees meer

23.7.2008
Geen brug te ver vir gewillige ruiter en perd

MOET hy trek of moet hy bly? Só sou die Clash seker gerock het. Of laat ou Dapperrerige Daniëltjie met iets veel nader aan eie tuiste uitdaag: “Oooou ryperd, ons ry die pad tesame. “Ou ryperd, so deeeeur’ie lewensbane. “En wanneer jou rydag oor is, gaan jou ou lyf lekker rus.   Lees meer

22.7.2008
Die sagte weg is die een wat grimmigheid keerFrom

MENSLIKE atmosfeer. Roetine. Dit is elke dag rondom ons. Jou “aura”… jy skep dit self of iemand anders kan dit heeltemal omkeer of inkleur. Snaaks hoe jy as mens vir jouself verwagtinge skep en altyd verras word daardeur. Partykeer ten goede ...   Lees meer

21.7.2008
’Skoolsiek’ is 'n oordraagbare kwaal

DIT was ‘n snikhete middag in die laat herfs. My pa moes preek op Hammanskraal. Ons het in ‘n ry ingeryg gesit op die smal kerkbankies, my ma, ek en twee sussies, almal geklee in dieselfde, outydse fluweelrokkies met ‘n kant voorskoot. Wit kniesokkies met ‘ ...   Lees meer

nuwe artikles   -   ou artikles