Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Afrika wag in spanning

DIT is reg of weg vir die vier oorblywende spanne by die Afrika Nasiebeker sokkertoernooi in Ekwatoriaal-Guinee en Gaboen wat mekaar vanaand in die halfeindstryde ontmoet. Sokkerliefhebbers in Suidelike Afrika staan bankvas agter Zambië se Chipolopolo wat ...   Lees meer

8.2.2012
Netbalklub oefen by Ella du Plessis

DIE netbalklub Bethlehem United het onlangs met sy voorbereiding vir die 2012-seisoen begin en beamptes nooi alle spelers en belangstellendes om oefensessies by die Hoërskool Ella du Plessis by te woon. Oefentye op weeksdae van Maandag tot Donderdag is vanaf 18:00 tot 19:30.   Lees meer

8.2.2012
Ramblers takel Civics
© Republikein

’n PAAR spelers wat onlangs van klubs verwissel het, maak vanaand se ontmoeting tussen Ramblers en Civics baie interessant en volop aksie word in dié MTC Premierliga sokkerwedstryd verwag wat om agtuur in die Sam Nujoma-stadion afskop. Sadney Urikhob en ...   Lees meer

8.2.2012
Nedbank-fietsry volgende week
© Francois Poolman

DUISENDE geesdriftige Namibiese fietsryers maak hulle reg vir die 27ste Nedbank Cycle Challenge op 18 en 19 Februarie wat heel waarskynlik ’n uitsoekplek in die annale van die tradisieryke rit kan inneem. Die byeenkoms is die enigste amptelike padfietsrit ...   Lees meer

7.2.2012
Walvis se sterk Ruben in oefenlopie vir Londen
© Verskaf

DIE kragopteller Ruben Soroseb en sy bestuurder Michael Hamukwaya sal dié week die Nasionale Paralimpiese Komitee van Namibië (NPC) by die Maleisiese Ope kragoptelkampioenskap verteenwoordig. Die kompetisie is die tweede laaste kwalifiserende geleentheid ...   Lees meer

7.2.2012
Vier oorleef vir halfeindronde
© Nampa/AP

DUISENDE sokkerondersteuners het die afgelope weke die aksie by die Afrika Nasiebekertoernooi gevolg. Heelwat meer mense het op televisie die bewegings van die 16 deelnemende lande dopgehou as wat in Gaboen en Ekwatoriaal- Guinee op die pawiljoene was. Ná ...   Lees meer

7.2.2012
Go-karting fun for polio cause

Windhoek Go-Karting Entertainment at the SKW Sports Club was the venue for the first ever Rotary President’s Cup Challenge, which saw Windhoek Rotary Club and Auas Rotary Club (photo) compete for fame and fortune, all for a good cause. More than N$3 000 was ...   Lees meer

7.2.2012
Baby Gladiators lose in SA

THE national girl’s under-17 football team suffered a 5-0 defeat against South Africa in Daveyton, Johannesburg on Saturday, which meant the end of their chances of making it to the 2012 FIFA Women U-17 World Cup. Coming into the match, the Namibians played a 1- ...   Lees meer

7.2.2012
Harriers for exercise and fun

WINDHOEK Harriers club organises monthly events where members can enjoy running, jogging or walking. The club currently has 186 active members that participate in several events which are hosted in and around the capital during the year. Time trials are ...   Lees meer

6.2.2012
Dramatiese sege vir Stars terwyl BA stadig begin
© Francois Poolman

DIE twaalfde rondte van die MTC Premierliga het vir die ligaleier en verdedigende kampioen, Black Africa, in trurat begin nadat die span Vrydagaand teen SKW in die Sam Nujoma-stadion met twee doele elk gelykop gespeel het. Al vier doele was in die eerste 30 minute van die eerste helfte aangeteken.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend