Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Polisieman besteel glo ‘moordenaar’
© Republikein

’n POLISIEBEAMPTE het na bewering byna N$20 000 getrek uit ’n bankrekening van ’n oudpolisiebeampte wat in aanhouding is. Konstabel Martin Iyambo (29) het reeds op ’n klag van diefstal in die hof in Katutura voor landdros Kauli Ngishitende verskyn. Hy ...   Lees meer

8.2.2012
FNB belê in Olimpiese atlete
© Francois Poolman

“NAMIBIESE atlete is in ’n veel swakker posisie wanneer dit by finansiële steun kom. Hoe verwag die publiek dat atlete op Olimpiese vlak moet presteer sonder dat die nasie hulle die nodige ondersteuning gee?” So het mnr. Dixon Norval, hoof van strategiese ...   Lees meer

8.2.2012
Duitsland vereer kerkman
© Francoise Steynberg

SEKSWERKERS van so jonk as tien jaar oud was die getuies toe ’n toegewyde kerkman wat sy lewe aan menseregte, veral dié van prostitute wy, met ’n hoogstaande internasionale toekenning vereer is. Die Duitse ambassadeur, mnr. Egon Kochanke, het Maandag die ...   Lees meer

8.2.2012
Wending in molesteersaak
© Republikein

DIE saak waarin ’n ouer van Windhoek N$2,4 miljoen van ’n kleuterskool eis waar haar driejarige dogter na bewering deur seuns gemolesteer is, het gister ’n oënskynlike terugslag in die Hoërhof beleef. Dit volg nadat inligting bekend geword het wat daarop ...   Lees meer

8.2.2012
Veterane op oorlogspad

VOORMALIGE oorlogveterane op Eenhana sal opruk na Windhoek indien nie voor 10 Mei aan hul eise vir N$200 000 se kontantuitbetaling gehoor gegee word nie. Hulle soek nie finansiering vir inkomste genererende projekte vir die bedrag soos deur die Regering voorgestel is nie, ...   Lees meer

8.2.2012
TransNamib se treine steeds op syspore afgetrek
© Republikein

TRANSNAMIB se lokomotiewe was gister vir ’n sewende dag op die syspore getrek in ’n onwettige staking waarvan die einde steeds nie in sig is nie. Met arbeidsproteste wat op al wat ’n front is, uitslaan, sal ook werknemers van die Namibiese Lughawensmaatskappy ...   Lees meer

8.2.2012
Ndaitwah oes nog toerismelof
© Republikein

Die Minister van die Omgewing en Toerisme, me Netumbo Nandi-Ndaitwah, het nog ’n internasionale toekenning opgeraap. Sy het Vrydag die toekenning as Internasionale Wetgewer van die Jaar in Las Vegas, Amerika van Safari Club International ontvang. Verlede ...   Lees meer

7.2.2012
Mynongeluk eis ’n lewe

’n WERKNEMER van Breda Mynkontrakteurs (BMC) het verlede week tydens ’n mynongeluk noodlottige beserings opgedoen toe hy ondergronds by die Otjihase-myn, noordoos van Windhoek, gewerk het. Die oorledene was die 33-jarige mnr. Wilbard Angula, het die koördineerder ...   Lees meer

7.2.2012
Publiek moet sê oor kieswet

DIE hervorming van die Kieswet en voorstelle vir aanbevelings vir moontlike wysigings aan die stuk wetgewing is weer op die voorgrond met ’n reeks openbare vergaderings wat Vrydag begin het waar die publiek sy bydraes kan lewer. Onderwerpe wat tydens die openbare vergadering aandag geniet het, ...   Lees meer

7.2.2012
Kultuurdorpie open buite Okahandja

KULTURELE toerisme is ’n nuwe konsep wat deur die Regering en die toerismebedryf voorgestel is, maar die implementering daarvan is nie na wense nie, omdat baie mense in die bedryf dit nie ten volle in werking kan stel nie. Dit is die mening van die Minister van die Omgewing en Toerisme, me.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend