Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

9.2.2012
Staat trap klei in Aupindi-saak
© Francoise Steynberg

BEIDE die regsverteenwoordigers van dr. Tobie Aupindi en sy medebeskuldigde, mnr. Antonio di Savino, het gister in die landdroshof in Windhoek gevra dat hul kliënte ontslaan word. Mnr. Richard Metcalfe, Aupindi se regsverteenwoordiger en mnr. Louis du Pisani, ...   Lees meer

9.2.2012
Regter laat spesialisgetuies toe
© Republikein

DIE Regter in die saak waar ’n ouer N$2,4 miljoen van ’n skool eis omdat hul nalatigheid tot die beweerde molestering van die gesin se dogtertjie kon lei, het gister in die Hoërhof in belang van die verdediging beslis toe hy ingestem het dat twee spesialisgetuies van Suid- ...   Lees meer

3.2.2012
Winkelkassiere uit op borg

AGT vroue wat die week in die hof op Rundu verskyn het en teregstaan op klagte van bedrog of alternatiewelik diefstal, is elk borg van N$7 000 toegestaan. Mee. Clementine Otto (24), Angela Ntambanga (31), Olga Nkandanga (22), Isabella Fransisco (32), Kabinda Tjameya (32), ...   Lees meer

3.2.2012
Hoff kry redes hoekom sy in selle moet bly
© Yolanda Nel

DIE regsverteenwoordiger van me. Susanne Hoff was gister genoop om ’n dringende aansoek teen landdros Justine Asino by die Hoërhof in te dien om haar te verplig om die redes bekend te maak waarom haar borgaansoek in Desember verwerp is. Hoff (51), wat op sameswering tot moord tereg staan, ...   Lees meer

3.2.2012
Hof verwerp ‘ontvoerders’ se klagte oor sloerdery

DIE saak van die twee vermeende kinderontvoerders is gister weer in die landdroshof op Swakopmund uitgestel, ondanks die besware deur hul onderskeie prokureurs. Me. Veyonne Beukes (23) en mnr. Dylan Stramis (18) staan op klagte van ontvoering en uitbuiting ...   Lees meer

2.2.2012
Pendukeni se weergawe van die waarheid
© Yolanda Nel

“HOE weet ons John Grobler het nie self die artikel op Swapo se webtuiste gepubliseer nie? Sy voorneme om die party te dagvaar, was tog duidelik en hy wou dit uitvoer.” Dit was die woorde van die sekretaris- generaal van Swapo, me. Pendukeni Iivula-Ithana, ...   Lees meer

31.1.2012
Namibiër word in Angola verhoor

DIE saak teen ʼn Namibiese vrou wat glo haar man en twee kinders verlede week in die suide van Angola vermoor het, word deur die Angolese polisie ondersoek. “Geen nuwe inligting is beskikbaar nie, maar aangesien dit in Angolo plaasgevind het, sal dit daar ondersoek word, ...   Lees meer

31.1.2012
Hoff se saak weer uitgestel
© Republikein

ME. Susanne Hoff, die Windhoekse sakevrou wat op klagte van sameswering om haar man te vermoor, sowel as ’n klag van bedrog tereg staan, sal nog twee maande moet wag vir die polisieondersoek om afgehandel te word voordat die hofsaak kan voortgaan. “Tydens ...   Lees meer

30.1.2012
Reisagent se saak uitgestel
© Republikein

NADAT getuienis in die streekhof afgelê is, blyk dit dat die eienaar van die reisagentskap Welwitschia Travels, me. Debbie Louw, wat op 73 klagte van bedrog teregstaan, nie toestemming by die nasionale lugredery Air Namibia gehad het om sekere vlugkaartjies ...   Lees meer

26.1.2012
Beskuldigde ontken bekentenis

DIE tweede beskuldigde in ʼn moordsaak wat sedert 2005 sloer, het Dinsdag in die hof getuig dat hy nooit ʼn bekentenis onderteken het nie, sy regte nooit aan hom verduidelik is nie en dat hy aangerand is. Volgens mnr. Joseph Wasuka Nunda (links), wat op ’n klag van die moord op mnr.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend