Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

10.1.2012
Hittegolf: kyk wat doen die diere

George Groenewalt van Windhoek se kat is net so moedeloos omdat die uitgerekte hittegolf nie wil wyk nie. Hy sê sy lig nie eens meer haar kop op nie, maar bly net op die rusbank voor die waaier lê.   Lees meer

21.12.2011
‘n Tyd van die jaar om te glimlag!
© Sidney Martin

“AS dit Vrydag word, is Tiekie die hond gereed om plaas toe te ry,” skryf Sidney Martin tong in die kies. “As ons eers op die grondpad kom, bestuur Tiekie self en kan nie wag op die plaas te kom nie.” Skryf Sidney ook van die plaas Klawerjas, Hochfeld: ...   Lees meer

8.12.2011
Tuisblad van 8 Des '11

  Lees meer

25.10.2011
Rehoboth vang haka-gees

Republikein het gister die foto ontvang van hoe All Black-ondersteuners Sondag die Haka in Rehoboth se strate gedoen het. Lesers kon nie met sekerheid sê wie die fotograaf is nie.   Lees meer

22.3.2011
Stormers juig in Windhoek

Getroue ondersteuners van die Stormers het die naweek in Windhoek bankvas voor die televisie gesit en die aksie gevolg hoe die Kapenaars die Bulle behoorlik met 23-13 gekarnuffel het. Van links sit Franco Hydenrich, Joe Muller en Willem van der Merwe wat ...   Lees meer

14.3.2011
Dalk dink julle ook soos ek dat hierdie foto van die swart en wit donkies
© Ems de Lange

“Dalk dink julle ook soos ek dat hierdie foto van die swart en wit donkies wat saam trek aan die waentjie so simbolies is van Namibië? As ons saam inspan en saam trek as span, dan gaan ons by die regte bestemming uitkom met ’n baie eenvoudige waentjie wat wys dat mens nie baie nodig het om saam- ...   Lees meer

26.1.2011
Mens moet seker klaarkom met wat jy het
© Steven Goliath

’n Groen donkiekar met ’n wit donkie én pienk papiere vanaf Windhoek op pad na Khorixas. Steven Goliath het die foto aan Republikein gestuur.   Lees meer

10.1.2011
Dapper vrou word gered
© Dericka Vermeulen

Die meisie op die dek van die gestrande boot by Walle was volgens Dericka Vermeulen wat die foto’s ingestuur het, baie dapper om die wrak te bestyg. Die afkomslag was egter nie so maklik nie en twee mans moes haar gaan red.   Lees meer

21.12.2010
Raad vir bruidegom

Hierdie foto spreek vanself. “Hy het baie haastig by ons verbygery – óf laat vir die troue óf nog gou iets vir oulaas gaan koop? Dit was vir my ’n lekker humoristiese foto en ai, ek wens ons kon die arme man help,” sê Jermanneke Havenga. Die foto is Saterdag op Swakopmund geneem.   Lees meer

10.11.2010
Kitskos!

'n Reuse ribbekas is die vrag wat hierdie motorryer in sy kattebak vervoer. Vir André Pretorius was dié oomblik so komieklik dat hy nie anders kon as om ’n foto daarvan na Republikein te stuur nie. Hy het die foto in die ry met sy selfoon geneem en sê dat taxi’ ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend