Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Bruidspaarkompetisie in volle swang

Opwinding loop hoog vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie, met talle inskrywings wat reeds ontvang is. Namibiese paartjies wat tussen April 2011 en Maart 2012 getrou het, staan ’n kans om wonderlike pryse te wen.   Lees meer

8.2.2012
Lesers deel goue oomblikke

’n HOND wat vir Manchester United sokker speel en ’n kostelike 8-jarige wat met toegeswelde oë kletsrym oor haar nare kennismaking met ’n bysteek, is van die eerste “goue oomblikke” wat lesers vir Republikein en Hi-Fi Corporation se opwindende nuwe videokompetisie ingeskryf het.   Lees meer

7.2.2012
Landskapkuns
© Vic Engelbrecht

KLIK hier om te loer na ‘n volledige galery van onder meer Vic Engelbrecht en Jo-Ann de Smit se landskapkuns. Vic se kiekies is feitlik reg oor die land geneem – van die kus tot op Otjiwarongo, Tsumeb, Oshakati, Omuthiya, Outapi, Ruacana, Katima Mulilo en aan die Oranjerivier.   Lees meer

3.2.2012
Maak só met jou reënfoto’s
© Attie & Estelle Esterhuizen

DUSVER vanjaar is die reën skrapser as in die 2010/11-seisoen, maar in dele van die land het daar die afgelope dae opnuut goeie buie begin uitsak. Stuur jou nuwe reënfoto’s vir ons by lesers@republikein.com.na. “Ons moet die foto’s met julle deel,” skryf Attie en Estelle Esterhuizen.   Lees meer

30.1.2012
Noodlottige ongeluk op ‘Tienmylpas’

“EK en my vrou Loretta het afgelope Dinsdagoggend op hierdie ongeluk afgekom,” skryf Deon van Zyl. “Ons was op pad vanaf Tsumeb terug na die RSA. Dit was pas ná 07:00 en die noodreddingspan het pas begin hulp verleen. “Die voertuig, ’n ‘truck and trailer’, ...   Lees meer

19.1.2012
Op julle merke, gereed, leer!
© Andelene von Weidts

VERSKEIE ouers en famililede het kiekies ingestuur van hope boeties en sussies se eerste dag op die skoolbanke. Klik hier om na die fotogalery te kyk.   Lees meer

13.1.2012
Kunstige blik op Namibië
© Vic Engelbrecht

Die Swakopmundse fotograaf Vic Engelbrecht het kunstige natuur- en argitektuurfoto´s ingestuur wat hy deur die loop van 2011 in onder andere die Khomas Hochland, Swakopmund, Rundu en die Khaudum Nasionale Park geneem het. Lesers kan sy webtuiste www.4funkyportraits.   Lees meer

5.1.2012
'Mooiste sebraslang ooit!"

Wilho Eliaser, pakhuisbestuurder by Kolok Namibia in Windhoek, was vir die vakansie by sy huis in Ohaingu in die Engela-distrik toe sy pad met dié sebraslang gekruis het. Hy skryf per e-pos: “Dit is die mooiste sebraslang wat ek al ooit gesien het.   Lees meer

3.1.2012
Dolfyne speel in vlak water

“Almal geniet die Mole, selfs die dolfyne,” skryf Hannelie Mostert by die foto van haar.   Lees meer

29.12.2011
Vakansiepret te kus en keur

“Vreet sand,” noem Caroline Viviers die aksiefoto wat sy by Hentiesbaai se raakrugbytoernooi geneem het. Die seun op die foto is Hendrik Barkhuizen van die Auto Engineering-span van Otjiwarongo.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend