|
|
10.1.2012 Frustrasie by lughawe se parkeerterrein |  Susi Strödike van Windhoek het die foto op 4 Januarie by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geneem. Sy skryf: “Dit is ongelooflik! ’n Mens moet uit jou kar klim om die parkeerkaartjie te neem wanneer jy by die betaalde parkeerarea wil parkeer. Kon die lughawe- ... Lees meer |
|
9.1.2012 Padvark jaag Kaap toe |  “Hierdie persoon was op 23 Desember 2011 op pad Kaapstad toe en net buite Clanwilliam het hy verskeie voertuie op blinde hoogtes, draaie en sperstrepe verby gegaan. Die foto’s spreek vanself. Geen wonder dat met padvarke soos hierdie so baie ongelukke gebeur nie, ... Lees meer |
|
4.1.2012 Shame on all vandalists |  “Shame on all the people that left our beautiful beach looking like this,” writes Michelle le Roux. The photograph shows the aftermath of a New Year’s party at the mouth of the Omaruru river north of Hentiesbay. Lees meer |
|
3.1.2012 Skoonmaak by kus gebeur nie altyd |  “Die asdromme tussen Swakop en Henties word nie meer leeggemaak by gewilde visvangplekke nie,” skryf Loula Coetzee by die foto wat sy by Myl 8 geneem het. “Die foto het my baie onstel. Die wind waai die rommel die węreld vol. Ek het die visinspekteur voorgekeer en vertel, ... Lees meer |
|
4.10.2011 Plastieksakke waai vir toeriste |  DIE foto is geneem as jy afdraai op die pad na Ameib. As ek dink aan al die toeriste wat daar verbyry dan kry ek skaam vir ons land. Wat moet hulle nie van ons land dink nie? Die bome se blomme is alles plastieksakke. Kyk net heel agter na al die gemors. Kan daar nie iets gedoen word nie? Lees meer |
|
13.9.2011 Kiekiepolisie patrolleer wyd |  “Deesdae gebeur en verander dinge so vinnig om ons dat ‘n mens selfs nie eens meer kan byhou met die Ministeries wat oornag ontstaan nie,” skryf Prince Anastacio tong in die kies. “’Ministry of Labou?’ Alleenlik in Grootfontein?”
Ben Lange het ‘n foto gestuur ... Lees meer |
|
5.4.2011 Kwaai oor kwads by die Brandberg |  NICO Louw het tydens die Onafhanklikheidsnaweek by die Brandberg gaan kamp en is uiters ontstig oor die skade wat “brekers” hier met hul vierwielmotorfietse aangerig het.
“Ons het by die Brandberg gaan kamp hoofsaaklik om die pragtige omgewing te waardeer. Lees meer |
|
18.1.2011 Handhaaf korrekte volgafstande |  Korrekte volgafstande, veral in nat weerstoestande, was klaarblyklik die les wat te leer was toe die Fiat-bakkie (links) van agter teen ’n GWM-bakkie gebots het. Die GWM-bakkie het in die proses dwars gedraai en twee bane in David Hosea Meroro-rylaan versper ... Lees meer |
|
4.1.2011 Namibia Express se bussie |  Namibia Express se bussie het net voor Kersdag vinnig gery om sy werk klaar te kry. Agter op die deur staan 100 km/h, maar die bussie het sommer by die 160 km of meer gedraf. Die spoedmeter van die fotonemer se motor is die bewys. Lees meer |
|
31.12.2010 Hoe gemaak met molesmakers? |  Kersdag op Swakopmund het sy normale vergrype gebring en die teleurstelling is elke keer groot as vakansiegangers nie besef hulle deel die geriewe langs die kus met duisende ander nie. Die keer het ’n klomp plesiermakers op die leë erwe in die ontwikkelende ... Lees meer |
|
|