Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

7.2.2012
Donkey milk cartoons tops

HI all. Nice cartoon about the donkey milk (3 February 2011), the donkeys are asking are we now donkey cow? Also the one of 30 January 2011 about the milk war in the country and donkeys are so concerned they just started now but the other people in the industry ...   Lees meer

7.2.2012
Ontevrede met Motorite

EK is baie teleurgesteld in Motorite se diens. Julle is 2 jaar vooruitbetaal, maar my eerste claim kan julle kamstag nie uitbetaal. My service intervals dan nie so ver uitmekaar. Ek voel om dit te kanseleer. RESPONSE: Werner Cilliers from Motorite Namibia ...   Lees meer

7.2.2012
Kompetisies nie vir Namibië

JA nee, op ‘Net SA se genoot?’ volg my HOOR HOOR en snert met jul vals kompetisies so dikwels in SA-tydskrifte! Totdat meeste lojale Namibiese lesers en hoopvolle (valslik?) kompetisiewenners reggehelp word, bestaan die kans om van hier af te wen glad nie by etlike populêre SA tydskrifte.   Lees meer

7.2.2012
Die kundigheid het verdwyn

JA, my ou Namibië. My land. My heimat. Ek’s nie hier gebore nie, maar daar is geen ander tuiste wat ek verlang nie. Nes Doc Immelman het ek in 1950 per trein in die destydse Suidwes aangekom van die Kaap af. Was net heelwat jonger as Doc. Hier is waar ek grootgeword het, ...   Lees meer

7.2.2012
Oom Skerf nie by KPMG

MNR. Skerf Pottas was verbonde aan die firma wat vandag as SGA bekend staan. SGA en KPMG het geen verdere verbintenisse nie. Toe die naamsverandering destyds intree, het SGA all bande met KPMG gesny om so ’n volwaardige Namibiese firma te wees. KPMG soos dit huidig bekend staan, ...   Lees meer

7.2.2012
Elkeen vereer op sy manier

GEAGTE Redakteur; Geliewe my ’n ruimte te gun om my gedagtegang neer te pen t.o.v. die dinge wat deur sekere hoge here oor die onderwerp politiek en nasionale nuus (Ruitervieringe lei tot onmin) geuiter is. Elke mens of groep mense het die reg om dit te huldig ...   Lees meer

7.2.2012
Bravade kos land miljoene

DIE huidige onwettige staking van TransNamib se werknemers laat opnuut die kollig val op ’n ongesonde tendens wat die afgelope aantal jare in Namibië posgevat het. Stakende werknemers wat hulle nie aan ’n hofbevel steur nie. Namibië se arbeidswet is uiters ...   Lees meer

7.2.2012
Swapo vrees optrede

DIE omstrede Minister van Jeug, Nasionale Diens, Sport en Kultuur, mnr. Kazenambo Kazenambo, is reeds berug vir sy tirades en uitbarstings. Hierdie uitbarstings en persoonlike aanvalle verhoog telkens in intensiteit en hy gaan elke keer verder in sy persoonlike ...   Lees meer

7.2.2012
Prosedure vir tenders skeef

GEAGTE Namibiane, Individue in ons regering laat lyk die regering dubbelsinnig. Klomp kontrakteurs is afgekeur van die jaartenders omdat hulle nie sekere dokumente aangeheg het nie. Meeste van daardie kantore is net in Windhoek. Dis nie die papiere wat die werk doen nie, maar die kontrakteurs self.   Lees meer

6.2.2012
Materialistiese hartseer

DIE emosies oor die volksmoorde van die Ovahereroen Nama-volk tydens die bloedige koloniale oorlog van 1904 tot 1908 is met die pas afgelope besoek van die Duitse direkteur-generaal vir Afrika-sake, amb. Walter Lindner, opnuut in die openbare domein gedwing.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend