|
|
9.2.2012 Interessante tradisies | ’n Verskeidenheid interessante Valentynstradisies het met die tyd ontwikkel. Honderde jare gelede het kinders in Engeland byvoorbeeld op Valentynsdag as volwassenes aangetrek en liedjies van deur tot deur gesing. In Wallis is liefdeslepels van hout met ’n gekerfde sleutel, ... Lees meer |
|
2.2.2012 Eerste kultuurfees vir Outapi | Die Outapi dorpsraad is besig om reëlings te tref vir die dorp se eerste kultuurfees wat in Junie vanjaar gaan plaasvind.
In ’n onderhoud met die nuusagentskap Nampa het die OTC se hoof uitvoerende beampte, Oswin Namakula, gesê die fees, wat as die “Olufuko- ... Lees meer |
|
2.2.2012 Heil die leser... al die pad van Ruacana tot Rosh Pinah |  Die immergroen Doc Immelman se nuutste boek, Ruacana tot Rosh Pinah, bestaan uit ’n keur van rubrieke wat tussen 1966 en 1996 in plaaslike koerante soos Die Suidwester, Tempo en Republikein verskyn het. Die byna sestig rubrieke in die boek wat oor ’n tydperk van sowat 40 jaar uit sy pen gevloei het, ... Lees meer |
|
2.2.2012 Lui dié foto’s ’n klokkie? |  Weens ’n gebrek aan opgetekende inligting oor gewilde plaaslike musiek, is die Stolen Moments argief- en navorsingsprojek op die been gebring en word nou op Namibiërs se kennis staatgemaak om mense, musiek en meer te identifiseer. Hierdie week se foto’s is in die jare 60 geneem. Lees meer |
|
2.2.2012 Mix Alert ’n platform vir aspirantkunstenaars |  Reginald Isaacs, eienaar van 24reg, ’n produksie-onderneming wat hoofsaaklik in dokumentêre rolprente spesialiseer, het verlede jaar ’n nuwe projek aangepak – die vervaardiging van ’n musiekalbum. Die opname van die 16 snitte op die album deur verskillende aspirantsangers, ... Lees meer |
|
2.2.2012 Treffende waterverfsketse by FNCC |  Die jong, aspirant visuele kunstenaar, Immanuel Nicodemus, se uitstalling van surrealistiese waterverf- en pensketse, getiteld The Eastern Wind, open op Maandag 6 Februarie om 18:30 by die Franco-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) en duur tot 8 Maart. Lees meer |
|
2.2.2012 Kos het ’n taal van sy eie |  ’n Eier wat gebreek word; die souterige knars van aartappelskyfies; die tinteling van ’n teelepel wanneer jy tee roer; spek wat in ’n pan sis...
Kos het ’n taal van sy eie en dit betrek gewoonlik ’n resep vir die sintuie – iets wat navorsers sê reeds in jou gedagtes begin ontwikkel. Lees meer |
|
2.2.2012 KWV Mentors skitter |  KWV-wyne het by die toonaange¬wende Michelangelo Internasionale Wyntoekennings, ’n skatkis van wyn¬toekennings verwerf.
Die Mentors-wynreeks het die lei¬ding geneem onder die KWV-inskry¬wings en het vier goue toekennings opgeraap. Die KWV Heritage 1937 ... Lees meer |
|
2.2.2012 Wen ’n naweek na Kulala |  Deelnemers aan hierdie maand se Republikein amateur fotograafkompetisie, kan ’n naweek vir twee losslaan by Wilderness Safari’s se Kulala Desert Lodge.
Kulala Desert Lodge is binne die droë Namibwoestyn geleë op die 37 000 hektaar private Kulala Wilderness Reserve, ... Lees meer |
|
2.2.2012 Wêreld benodig nuwe griep-entstof | Terwyl inwoners van die Noordelike Halfrond hulself voorberei op nog koue deur hulself teen griep te laat inent, raai wetenskaplikes hulle aan om in gedagte te hou dat bestaande entstowwe veel minder doeltreffend is as wat aanvanklik gedink is, volgens ’n nuwe studie. Lees meer |
|
|