Teken ons gasteboek | Herlaai
[Terug] 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 .. 30 [Volgende] 

YOLANDE
 31/01/12 10:10:47 Date
Message Laughing ek dink die republikein is tops, hou so aan







Rouxanne
 05/01/12 09:22:31 Date
Message Ons het die 28ste November n ongeluk sowat 20km buite Okahandja oppad Windhoek toe voor ons sien gebeur en dit was n naare ervaaring.Die oorsaak van die ongeluk was n taxi wat met n noodband bestuur het waarmee jy net n afstand van 20km met n maximum spoed van 60km per uur mag ry.Hy het die langpad met die band aangepak en het n spoed van minstens 130km per uur gery.Wanneer voertuie hom probeer verby gaan dan versnel die taxi en dus moes ons almal agter hom aan ry.Die taxi het beheer verloor en voor die aankomende verkeer in gedraai.Die taxi was ook in twee geskeer en die man in die onskuldige motor het groot beseerings opgedoen.Hoe kom sulke motors deur die padblokkade?Iewers doen iemand nie hulle werk nie.







JOHAN DU PONT
 16/12/11 11:42:19 Date
Message HALLO ALMAL EK IS OP SOEK NA OWEN SNYMAN WAT SAAM MET MY OP OHANGWENA BASIS WAS. OOK ANDER NAMIBIERS WAT MY KEN







Hermanus van Tonder
 28/11/11 11:09:17 Date
Message Haai al die matrieks van 1980 by Windhoek Hoerskool gaan dit goed met julle almal bly om elke dag te lees van die nuus in Namibia







Ansie
 18/11/11 06:03:11 Date
Message More. Ek is op soek na Ronnie van der Merwe en Fina Oberholzer. Ons was saam op skool in Mariental gedurende die 60. Ook soek ek na Annemarie Maritz (Maritzi) en Darren Jooste. Ons was WHS kamer maats in 1968.







Johan Vermeulen
 17/11/11 11:10:11 Date
Message Dertig jaar al weer in die vreemde!
Ek`'s in Keetmandhoop gebore en het daar en in Karasburg skoolgegaan voordat ons noodgedwonge Kaap toe moes trek.
Was weer van 1976 tot einde 1981 in Windhoek en my voetspore lê vanaf Katima oor die lengte en breedte van my geliefde land tot by Noordoewer.
Eenmaal `n Suid-Wester, altyd een!
Het toevallig op diè Webtuiste afgekom en my verlekker in al die nuus - selfs al die beskikbare briewe in die Gasteboek gelees - om te dink daar`s so baie oud Suidwesters wat ook soos ek terugverlang na MYSE LAND!!
Wonder wat van al my ou skoolmaats van Karasburg geword het (1957 tot 1962)?
Ook van my kollegas wat in Windhoek saam met my gewerk het (1976 tot 1981)(Joepie Thiart, Gert van Rooyen, Errol Drinkald, Nick Schoonbee, Freda Visser, Arndt Liebing, ens.)
Nou verlang ek eers terug!!







Johan Baard
 07/11/11 14:25:39 Date
Message Ek het in die vroee 60's groot geword in Walvisbaai en sal graag met nog mense met die van "Baard" wil kontak maak.







Hollander
 27/10/11 17:58:45 Date
Message Fantastische krant, lees het elke dag!

Groet uit Nederland







Mariska de Klerk
 04/10/11 09:20:33 Date
Message Hi Ek is tog opsoek na Helen Rickert. Ons het in 1995 saam by Pupkewitz(General wholesalers) gewerk. Sy is met Peet getroud.Sy het glo Swakopmund toe verhuis. My cel 0027120812349585 of 012 3115138W. Sy het my as Mara geken







Ute Mueller Jordaan
 30/09/11 16:53:04 Date
Message Very happy Ai, dis so lekker om nuus uit NAM te lees hier in die Kaap. Ek is in Omaruru gebore en het eers op 37 jarige ouderdom Kaap toe getrek saam met my man wat destyds deur die polisie hierheen verplaas is. Het nog 'n broer, Eckhardt Mueller, in Swakopmund.







[Terug] 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 .. 30 [Volgende] 
Powered by YapGB 0.7.3