Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 9 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.09.2010

© Niël Terblanché

Politiek en Nasionale Nuus
Tuindorp bankrot

SKADE van miljoene dollar in terme van produksieverliese is in een van Namibië se mees nywerheidsintensiewe dorpe gely toe die nasionale kragvoorsiener gister Okahandja se krag weens algehele bankrotskap summier afgesny het. Chaos het losgebars toe die inwoners vir hulself wou gaan sien of me.   Lees meer

Hoofstories

Politiek en Nasionale Nuus
Dorpe in donker

VERSKEIE klein dorpe landwyd sit vandag sonder krag nadat die dorpe se rade nie hul NamPower-rekeninge betaal het nie. Inwoners en sake-eienaars van Okahandja het gister betoog nadat dié dorp se krag gisteroggend afgesny is. Van die groter sakeondernemings ...   Lees meer

© Stefan Fischer
Politiek en Nasionale Nuus
Politiek kry nuwe koers

’n NUWE era het vir opposisiepartye in besonder en politiek in die breë in Namibië aangebreek met die ondertekening van ’n memorandum van verstandhouding wat die weg tot eenwording vir die Rally for Democracy and Progress (RDP) en die Republikeinse Party (RP) baan.   Lees meer

Nuus

Politiek en Nasionale Nuus
Vakbonde vra vir GIPF-ondersoek
© Johan Jooste

SWAPO se vakbondfederasie gaan by President Hifikepunye Pohamba aandring om nog voor die November-verkiesings ’n presidensiële kommissie van ondersoek aan te stel om die massiewe beleggingskandaal by die GIPF tot op die been oop te kloof. Die koppe ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Boubedryf onder skoot
© Francoise Steynberg

SUID-AFRIKA se konstruksiebeheerliggaam, die Nasionale Huis-bouersregistrasieraad (NHBRC), het onderneem om Namibië help om ’n soortgelyke liggaam in die land te vestig om die boubedryf te reguleer en te beheer om verbruikers sodoende te beskerm. Kavango Block Brick het onlangs ’ ...   Lees meer

Misdaad
Miljoene dollar se diamante skoonveld

DIE diefstal van meer as N$19 miljoen se diamante uit die Namgem diamantslypaanleg op Okahandja is in geheimsinnigheid gehul. Die voorsitter van die Namgem direksie en die diamantkommissaris van die Ministerie van Myne en Energie, mnr. Kennedy Hamutenya, ...   Lees meer

Howe
Hof kan gou beslis
© Republikein

DIE tafel is gedek vir die Hoërhof om so spoedig moontlik uitspraak in die verkiesingshofsaak te gee. Volgens die griffier van die Hoërhof, me. Elsie Schickerling, hoef argumente nie weer deur die regsverteenwoordigers van nege opposisiepartye, die Verkiesingskommissie ...   Lees meer

Skolenuus
Dit gons oor afskeidseisoen
© Jacques du Toit

GRAAD 12-leerlinge beplan maande aan dié groot geleentheid van hul skoolloopbaan, waar hulle die boksterte kan losmaak, die hare jel en hul blinkste klere aantrek. Dit is matriekafskeidseisoen! Landwyd gons dit op skoolgronde oor hare, naels, rokke en natuurlik karre.   Lees meer

Opvoeding
Geletterdheid is bemagtiging

ONDERWYSINSTELLINGS en geletterdheidsinstansies regoor die wêreld gedenk vandag Internasionale Geletterdheidsdag, soos deur Unesco onderskryf. Internasionale Geletterdheidsdag is daarop gemik om bewustheid van geletterdheid onder die wêreld se ongeletterde gemeenskap te skep.   Lees meer

Opvoeding
Topstudente kry geldelike hulp
© Tammy Kleinhans

TWEE van Namibië se topstudente, Saarti Shaakuleni van St. Boniface College op Rundu en Erentia Bedeker van Sekondêre Skool Otjiwarongo, het onlangs elk ’n kontantprys van N$45 000 ontvang om hulle te help om hul studiekoste te delg. Die skenking ...   Lees meer

Algemeen
Gewilde toere brei uit

’n BEKENDE op Keetmanshoop, mnr. Reon van Wyk, se toere wat hy vir volwassenes tydens skoolvakansies na Suid-Afrika aanbied, het so gewild geraak dat hy aanstaande jaar twee toere bykomend reël. “Opgewondenheid heers gewoonlik elke jaar gedurende die April/Mei- ...   Lees meer

Algemeen
Hailulu bly hoof van NHE
© Republikein

DIE Kabinet se heraanstelling van mnr. Vinson Hailulu as die hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Behuisingsonderneming (NHE) het nie sonder teenkanting geskied nie. Die besluit kom na Swapo se sekretaris van inligting en publisiteit, Min. Jerry Ekandjo, ...   Lees meer

Algemeen
‘Regbank moet publiek inlig’

’n BEROEP is op die Ministerie van Justisie en die regbank deur die Women’s Action for Development (WAD) gedoen om die publiek beter in te lig oor wat alles in ’n saak, veral een soos die van mnr. Shadaku, oorweeg word voordat ’n uitspraak daaroor gelewer word.   Lees meer

Kompetisies
Kom speel saam en wen!

Die Curriebekerseisoen is besig om na ‘n interessante hoogtepunt op te bou. Met vier spanne die duidelike voorlopers en nog twee wat die trein kan laat ontspoor, is daar nog baie om voor te speel. Ook saam met Republikein. Met die Sharks, Westelike Provinsie, ...   Lees meer

Kompetisies
Breek weg met Gondwana
© Gondwana Collections

LUS vir ’n wegbreekkans en dit boonop nog gratis en verniet? Republikein in samewerking met Gondwana Collectiong gee elke maand ’n vakansie van 12 dae weg vir een gelukkige leser. Met dié prys kan die wenner drie persone saam neem en die 12 nagte, wat nie agtereenvolgend gebruik hoef te word nie, ...   Lees meer

Kommentaar
Nou vorentoe

NAMIBIËRS kan nou met vertroue van die hoftrappe wegstap en met nuwe ywer voortgaan om die demokrasie en die grondwetlike instellings van die land te verstewig na die beslissing van die Hooggeregshof dat die kiesklagte van die nege opposisiepartye deur die Hoërhof aangehoor moet word.   Lees meer

Ek sê maar net
’K hou van ’n man wie se oog kan traan

DALK gaat ou Dapperrerige Daniëltjie nog eendag laaaaang trane oor hierdie enetjie huil? Wat wou! Gaan ween daar innie hoekie, valse skaamtes wat so wild in so baie van onse kulture spook. Hierdie is ’n man wie se wange bahôrlik waternat kan raak.   Lees meer

Die Mark
Namibia needs accountants

FIRST National Bank Namibia has assisted the Institute for Commercial and Financial Accountants of Namibia (CFA) with a sponsorship for training new accountants due to a severe shortage of qualified people in Namibia. FNB joined hands with the Institute ...   Lees meer

Sport
Saintfiet, Muinjo ontken ‘afdanking’

DIE storm rondom die kop van Tom Saintfiet, afrigter van die Brave Warriors, het gister in felheid toegeneem. Sowel Saintfiet as die president van die Namibiese Sokkervereniging (NSV), mnr. John Muinjo, het gisteraand se berigte in die internasionale media dat Saintfiet die trekpas gegee is, ...   Lees meer

Sport
Nasionale afrigter samel geld in vir 2011-voorbereiding

Namibië se rugby-afrigter, mnr. Johan Diergaardt (foto), het die inisiatief geneem met ’n geldsinsamelingsprojek wat Vrydagaand by Western Suburbs se klubhuis in Khomasdal momentum kry. ’n Waardevolle Springboktrui sal dan opgeveil word om ...   Lees meer

Sport
Swimmers set new records

NAMIBIAN swimmers performed exceptionally well at the gala held last weekend. With no less than five swims scoring more than 650 FIN A points, this was one of the fastest galas ever hosted in Namibia.   Lees meer