|
|
7.2.2012 Walvis se sterk Ruben in oefenlopie vir Londen |  DIE kragopteller Ruben Soroseb en sy bestuurder Michael Hamukwaya sal dié week die Nasionale Paralimpiese Komitee van Namibië (NPC) by die Maleisiese Ope kragoptelkampioenskap verteenwoordig.
Die kompetisie is die tweede laaste kwalifiserende geleentheid ... Lees meer |
|
7.2.2012 Vier oorleef vir halfeindronde |  DUISENDE sokkerondersteuners het die afgelope weke die aksie by die Afrika Nasiebekertoernooi gevolg. Heelwat meer mense het op televisie die bewegings van die 16 deelnemende lande dopgehou as wat in Gaboen en Ekwatoriaal- Guinee op die pawiljoene was.
Ná ... Lees meer |
|
7.2.2012 Baby Gladiators lose in SA |  THE national girl’s under-17 football team suffered a 5-0 defeat against South Africa in Daveyton, Johannesburg on Saturday, which meant the end of their chances of making it to the 2012 FIFA Women U-17 World Cup.
Coming into the match, the Namibians played a 1- ... Lees meer |
|
7.2.2012 Harriers for exercise and fun |  WINDHOEK Harriers club organises monthly events where members can enjoy running, jogging or walking.
The club currently has 186 active members that participate in several events which are hosted in and around the capital during the year. Time trials are ... Lees meer |
|
6.2.2012 Dramatiese sege vir Stars terwyl BA stadig begin |  DIE twaalfde rondte van die MTC Premierliga het vir die ligaleier en verdedigende kampioen, Black Africa, in trurat begin nadat die span Vrydagaand teen SKW in die Sam Nujoma-stadion met twee doele elk gelykop gespeel het. Al vier doele was in die eerste 30 minute van die eerste helfte aangeteken. Lees meer |
|
6.2.2012 Vlugbaltoernooi trek meeste spelers nóg |  MEER as 1 200 deelnemers het Saterdag aan die gewilde jaarlikse sosiale Vlugbal vir Almal-toernooi, geborg deur Windhoek Lager, by die DTS-sportgronde in Olympia deelgeneem. Altesaam 228 spanne, 204 gemengde en 24 manspanne, het vroeg die oggend op 19 bane ... Lees meer |
|
3.2.2012 Dis valbyltyd vir sokkerspanne |  AGT lande se sokkertrots betree die naweek die speelveld – vier se spelers sal agterna breëbors rondhardloop en vier sal verslae en in trane op hul agterstewe bly sit.
Dis die ongelukkige oomblik van waarheid waar wenners en verloorders in die Afrika Nasiebekertoernooi ... Lees meer |
|
3.2.2012 SKW wil Louis-lose BA pootjie | 
DIE sokkerspan van Cymot SKW sal vanaand ’n reusetree vorentoe moet gee as hy Black Africa sy eerste nederlaag in die 2011/12 MTC Premierliga wil toedien.
’n Skoksege sal baie vir die selfvertroue van die span van Pionierspark en hul afrigter Lucky Kakuwa beteken. Lees meer |
|
3.2.2012 Vreemde geluide onder rugby se enjinkap |  AS Namibiese rugby ’n outomatiese ratkas gehad het, was die hefboom nou in die Rrrr-posisie. Rrrr vir Reverse. Ongelukkig sal die hefboom nie werk nie, want die besluit is mos geneem dat geen wiele vanjaar gaan rol voordat die hele ratkas oorgedoen is nie! Lees meer |
|
3.2.2012 New tennis series ranks local players |  A series of nine tennis tournaments known as the “KIA Pro-Tennis Academy (PTA) series” will be held in Namibia for the first time this year. Starting on February 18th at the SKW sports grounds and other venues, it is meant to showcase Namibia’s most skilled players of all ages and skill levels. Lees meer |
|
|