Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

18.1.2012
Minder kan verder leer

DIE graad 12-uitslae van voltydse kandidate vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op Gewone Vlak (NSSCO) wat vandag landwyd beskikbaar is, is opnuut beter as prestasies in 2010. Die ongelukkige suur saam met die soet is egter dat sowat 1 000 minder ...   Lees meer

18.1.2012
Gewone vlak gr. 12 se bestes

VANJAAR se nasionale toppresteerder in die NSSC-eksamen vir graad 12’s op gewone vlak, is Natasha Kameeta wat aan die Senior Sekondêre Skool Da Palm op Karibib gematrikuleer het. Natasha, ’n boorling van Otjimbingwe, begin aanstaande week met haar studieloopbaan ...   Lees meer

18.1.2012
Top 20 skole in die land

Die twintig skole wat die beste in die graad 12 Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat-eksamen gevaar het, is gister aangekondig. Die stand op die ranglys, die skool, die streek waar dit geleë is en die posisie op die ranglys wat die skool in 2010 bekleë het, word in die tabel aangedui.   Lees meer

18.1.2012
Kavango-onderwys maak groot sprong

VANJAAR se graad 12-uitslae vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op gewone vlak (NSSCO) het heelwat verskuiwings op die nasionale streekranglys veroorsaak. Ondanks die probleme wat verlede jaar se vloede veroorsaak het, het die Kavango-, Oshikoto- en Caprivistreek baie goed gevaar.   Lees meer

17.1.2012
Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae

Grade 12 NSSCO - Part Time & Full Time Results (Pdf = 3mb) Grade 12 NSSCO - Part Time & Full Time Results (Zip = 2.   Lees meer

13.12.2011
‘Seks vir punte’: Unam se ondersoek vind niks
© Republikein

NADAT geen student na vore gekom het om aantygings te bevestig dat seks vir punte by die Universiteit van Namibië verruil word nie, het die Unam-bestuur die ondersoek afgelas. Na aanleiding van mediaberigte dat beweerde onprofessionele gedrag van dosente en studente aangemeld is, ...   Lees meer

8.12.2011
Ekstra hulp in wiskunde, wetenskap

WISKUNDE en wetenskap is waarskynlik twee vakke waarmee leerlinge die meeste sukkel. Tog is hierdie vakke noodsaaklik vir latere studies in ingenieurswese, medies, astrologie, geologie en talle ander vakrigtings. Boonop is wiskunde nou ook tot graad 12 verpligtend.   Lees meer

21.11.2011
Onderwys boer agteruit
© Republikein

NAMIBIЁ het van sy 74ste posisie in 2007 teruggesak na die 83ste plek in 2008 op die wêreldindeks wat lande se vordering in die ontwikkeling van onderwystoegang vir almal meet. Groot kommer heers oor die gehalte van onderwys wat veral kinders uit ...   Lees meer

16.11.2011
Portugees nou nuwe skoolvak
© Tammy Kleinhans

VANAF die begin van die 2012-skooljaar het leerlinge die geleentheid om Portugees as vak te neem. ’n Memorandum van wedersydse begrip is Maandag deur die Adjunkminister van Buitelandse Sake, mnr. Peya Mushelenga, en die Portugese sekretaris van buitelandse sake en samewerking, mnr.   Lees meer

2.11.2011
Unam-kampusse per video verbind
© Marlize Rautenbach

Die Universiteit van Namibië (Unam) met behulp van die Sentrum vir Siektebeheer (CDC) en die Internasionale Opleidingsentrum vir Gesondheid (I-Tech) het onlangs die bekendstelling van hul nuwe Multipoint Bridge gevier. Die stelsel maak dit moontlik om die ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend